Ook Jou Lewe Is In God Se Hand - Issue 2019Add to Favorites

Get Ook Jou Lewe Is In God Se Hand along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.
(Or)

Get Ook Jou Lewe Is In God Se Hand

Buy this issue $3.99

bookIssue 2019 issue phoneDigital Access.

Gift Ook Jou Lewe Is In God Se Hand

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

Publisher:Plaas Media

Category:Religious & Spiritual

Language:Afrikaans

Frequency:One Time

Magazine Description: ’n Bybelstudie oor nege uiteenlopende mense in die Bybel, opgestel deur ’n kleingroep, vir kleingroepe. Bekende karakters soos Mirjam, Hanna, Gehasi en Eli, asook minder bekende name soos Jefta, Abigajil, Gulda, Anna en Mattias word in diepte bekyk. Temas wat hieruit voortvloei, sluit onder andere die huwelik, heiligheid, roeping, deursettingsvermoë en eerbaarheid in.

PLUSPUNTE

Minder bekende dele van die Bybel word behandel
Omvattende en insiggewende studies
Ontwikkel deur ’n kleingroep, vir kleingroepe
Kursustoets wat ingebind is
Riglyne vir moontlike antwoorde
Spesifieke gebedsonderwerpe
Oor die Outeur

Die studieleier is dr. Kobus Hattingh. Hy is gebore in Upington; matriek gemaak in Johannesburg; gestudeer aan die US en UP. Voor sy aftrede was hy leraar in drie N.G. gemeentes en dosent in Bybelkunde by UPE. Hy is getroud met Freda en hulle het drie kinders.

In this issue

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only
RELATED MAGAZINESView All