LIG Magazine - Herfs/Paasfees 2025Add to Favorites

LIG Magazine - Herfs/Paasfees 2025Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read LIG along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $14.99

1 Year$149.99

$12/month

(OR)

Subscribe only to LIG

1 Year $11.99

Buy this issue $2.99

Gift LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

In LiG se Herfs/Paasfees-uitgawe word ons siel verkwik. Ons leer hoe om God in die doodgewone te ontdek. Ons vind ook uit dat God se seën meer as bloot ‘n wens is, en gee drie seëngebede wat jy oor jou geliefdes kan bid.

Ons voorbladnooi, Daniëlla van Heerden vertel hoe haar geloof haar anker. Ons gaan kuier ook by Suid-Afrikaners wat Paasfees in die vreemde vier.

Wat maak jy met die seer wanneer ‘n troeteldier doodgaan?

Lesers vertel hulle hartroerende getuienisse:
• “God het draf gebruik om my van hooploosheid te bevry.”
• “Sussie sal nie doodgaan nie, ek het vir haar gebid.”
• Te midde van kanker en droogte bly boervrou kinderlik glo.

Ons gaan klop by kenners aan oor hoe om kinders groot te maak wat reg kies. Ons wys jou ook die waarde van musiek vir jou lyf, jou brein en jou emosies.

LiG – vir jou en jou mense.

LIG Magazine Description:

PublisherBible Media

CategoryReligious & Spiritual

LanguageAfrikaans

FrequencyQuarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only