Try GOLD - Free
TRISTAN IN DIE RUNNING VIR WORLD PLAYER OF THE YEAR
Die Son
|June 04, 2026
DIE Blitsbokke staan op die drumpel van 'n merkwaardige driekuns nadat die sterspeler Tristan Leyds vir World Rugby se toekenning vir die sewes-speler van die jaar benoem is.
Die Suid-Afrikaanse span het ook sy oog op die World Championship-titel, in Bordeaux.
Leyds, wat bekend is vir sy aanvallende spel en die smile op sy bakkies wanneer hy speel, is saam met die Australiër Henry Hutchison en die Fidjiaan Vuiviwa Naduvalo vir die gesogte eer benoem.
Terwyl Leyds (29) se persoonlike sukses gevier word, is die Blitsbokke self in 'n uitstekende posisie om hulle status as die wêreld se voorste sewesspan verder te bevestig.
Die Blitse het reeds vir volgende seisoen se World Sevens Series gekwalifiseer, en nou wink nog 'n kroon.
This story is from the June 04, 2026 edition of Die Son.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Die Son
Die Son
ROTAS IS KORT EN KRAGTIG
Dié kunstenaar se kreatiwiteit het geen perke
2 mins
June 04, 2026
Die Son
SKRYF IN EN WEN!
DIE Fifa World Cup is ommie draai en voordat jy jou vuvuzela afstof, moet ons seker maak jy word nie offside gevang en met 'n geel kaart gestraf nie.
1 mins
June 04, 2026
Die Son
Fransman verdedig Groenewald
DIE leier van die People's Movement for Change (PMC), Marius Fransman, het die afgelope week in die bres getree vir die minister van Korrektiewe Dienste, dr. Pieter Groenewald.
1 min
June 04, 2026
Die Son
MAMMA HERLEEF ONGELUK
DIE beeld van haar seuntjie wat met sy 'n vingertjie na die oop wond in sy kop wys, is vir altyd in Cynthia Malan (31) se geheue vasgebrand.
3 mins
June 04, 2026
Die Son
'DIE PINKSTER-SEUN' DOEN DIT VIR JESUS
Man van Manenberg wil boodskap van hoop aan gemeenskappe oordra
2 mins
June 04, 2026
Die Son
BROOKLYN HOU SELF DIE KAARTE
Hoërskoolleerder kwalifiseer as rugby-skeidsregter, droom groot
2 mins
June 04, 2026
Die Son
Byna 200 kan nie by skole kom
SOWAT 180 leer- ders van Rawson- ville kan nie meer by hulle onderskeie skole op Worcester uitkom nie nadat hulle busdiens ge- staak is.
1 mins
June 04, 2026
Die Son
TRISTAN IN DIE RUNNING VIR WORLD PLAYER OF THE YEAR
DIE Blitsbokke staan op die drumpel van 'n merkwaardige driekuns nadat die sterspeler Tristan Leyds vir World Rugby se toekenning vir die sewes-speler van die jaar benoem is.
1 mins
June 04, 2026
Die Son
Wolf, wolf hoe laat is dit ... weer
BYNA 'n dekade nadat sy as tiener haar eerste groot inter- nasionale toernooi beleef het, keer Laura Wolvaardt terug na Engeland, dié keer as kap- tein van die Protea-vroue- krieketspan wat aan die T20- World Cup deelneem.
1 mins
June 04, 2026
Die Son
DIÉ PASTOOR GLO LIEGBEK
'N PASTOOR wat hom na bewering voordoen as iemand wat mense kan help om 'n huweliksbeampte of kommissaris van ede te word, is in die sop nadat hy glo die pad gevat het met baie \"slagoffers\" se geld.
2 mins
June 04, 2026
Listen
Translate
Change font size
