Facebook Pixel Wolf, wolf hoe laat is dit ... weer | Die Son - newspaper - Read this story on Magzter.com

Try GOLD - Free

Wolf, wolf hoe laat is dit ... weer

Die Son

|

June 04, 2026

BYNA 'n dekade nadat sy as tiener haar eerste groot inter- nasionale toernooi beleef het, keer Laura Wolvaardt terug na Engeland, dié keer as kap- tein van die Protea-vroue- krieketspan wat aan die T20- World Cup deelneem.

- MARK WARD

Wolf, wolf hoe laat is dit ... weer

Wolvaardt was 18 jaar oud toe sy in 2017 aan die ODI World Cup in Engeland as talentvolle openingskolwer deelgeneem het, terwyl sy as 16-jarige reeds haar Protea- buiging gemaak het.

Nege jaar later lei sy 'n ervare en talentvolle span wat Suid-Afrika se eerste senior- World Cup wil verower. Haar taak word egter bemoeilik omdat haar span reeds in drie agtereenvolgende probeer- slae in die final vasgeval het.

In 2023 het hulle op Nuwe- land in die T20 World Cup final teen Australië verloor en 'n jaar later in Dubai teen Nieu-Seeland.

MORE STORIES FROM Die Son

Die Son

Die Son

ROTAS IS KORT EN KRAGTIG

Dié kunstenaar se kreatiwiteit het geen perke

time to read

2 mins

June 04, 2026

Die Son

Die Son

SKRYF IN EN WEN!

DIE Fifa World Cup is ommie draai en voordat jy jou vuvuzela afstof, moet ons seker maak jy word nie offside gevang en met 'n geel kaart gestraf nie.

time to read

1 mins

June 04, 2026

Die Son

Fransman verdedig Groenewald

DIE leier van die People's Movement for Change (PMC), Marius Fransman, het die afgelope week in die bres getree vir die minister van Korrektiewe Dienste, dr. Pieter Groenewald.

time to read

1 min

June 04, 2026

Die Son

Die Son

MAMMA HERLEEF ONGELUK

DIE beeld van haar seuntjie wat met sy 'n vingertjie na die oop wond in sy kop wys, is vir altyd in Cynthia Malan (31) se geheue vasgebrand.

time to read

3 mins

June 04, 2026

Die Son

'DIE PINKSTER-SEUN' DOEN DIT VIR JESUS

Man van Manenberg wil boodskap van hoop aan gemeenskappe oordra

time to read

2 mins

June 04, 2026

Die Son

Die Son

BROOKLYN HOU SELF DIE KAARTE

Hoërskoolleerder kwalifiseer as rugby-skeidsregter, droom groot

time to read

2 mins

June 04, 2026

Die Son

Byna 200 kan nie by skole kom

SOWAT 180 leer- ders van Rawson- ville kan nie meer by hulle onderskeie skole op Worcester uitkom nie nadat hulle busdiens ge- staak is.

time to read

1 mins

June 04, 2026

Die Son

Die Son

TRISTAN IN DIE RUNNING VIR WORLD PLAYER OF THE YEAR

DIE Blitsbokke staan op die drumpel van 'n merkwaardige driekuns nadat die sterspeler Tristan Leyds vir World Rugby se toekenning vir die sewes-speler van die jaar benoem is.

time to read

1 mins

June 04, 2026

Die Son

Die Son

Wolf, wolf hoe laat is dit ... weer

BYNA 'n dekade nadat sy as tiener haar eerste groot inter- nasionale toernooi beleef het, keer Laura Wolvaardt terug na Engeland, dié keer as kap- tein van die Protea-vroue- krieketspan wat aan die T20- World Cup deelneem.

time to read

1 mins

June 04, 2026

Die Son

DIÉ PASTOOR GLO LIEGBEK

'N PASTOOR wat hom na bewering voordoen as iemand wat mense kan help om 'n huweliksbeampte of kommissaris van ede te word, is in die sop nadat hy glo die pad gevat het met baie \"slagoffers\" se geld.

time to read

2 mins

June 04, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size