Facebook Pixel Rampbestuur kry lof, maar polisietekorte wek kommer | George Herald - newspaper - Lees dit verhaal op Magzter.com

Poging GOUD - Vrij

Rampbestuur kry lof, maar polisietekorte wek kommer

George Herald

|

George Herald

Terwyl die landbousektor aan die Tuinroete groot lof ontvang vir sy vinnige en doeltreffende optrede teen die uitbreking van bek-en-klouseer, bly 'n tekort aan polisiehulpbronne 'n ernstige knelpunt vir landelike veiligheid.

- Servaas de Kock

Rampbestuur kry lof, maar polisietekorte wek kommer

Louis Wessels, bestuurder: regsdienste en administrasie. Foto: Agri Wes-Kaap

(Agri Wes-Kaap)

Dit was die dubbele boodskap tydens Donderdag 9 April se Agri Wes-Kaap-streekkongres by Kansa Krale buite Oudtshoorn.

Jannie Strydom, hoofuitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, het die Tuinroetedistriksmunisipaliteit se rampbestuurspan, onder leiding van Gerhard Otto, geloof vir hul hantering van die krisis. Hy het die span 10 uit 10 gegee en gesê die streek dien as voorbeeld vir die res van die land.

MEER VERHALEN VAN George Herald

George Herald

George Herald

Olimpia vier kwarteeufees met trots

'n Jolige atmosfeer het tydens die viering van Olimpia Vaardigheidskool in Pacaltsdorp se 25ste bestaansjaar verlede Saterdag, 11 April, geheers.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Heartfelt gratitude to the management of George Hospital

Dear Dr Agulhus, I'm writing to express my heartfelt gratitude for the exceptional care and support you provided to my brother when his shack was destroyed in a fire.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Tiny girl 1st baby born at new Mediclinic

A tiny, delicate baby girl, Vhutshilo Gqoyo-Muthavhi, was the first baby to be born at the new Mediclinic George.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Outeniqua Open Disc Golf Tournament imminent

Eden Disc Golf will be hosting the third Outeniqua Open Disc Golf tournament at Rooirivierrif in George on Sunday and Monday, 26 and 27 April (Freedom Day).

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

Former Mediclinic properties on the market

The former Mediclinic George and Mediclinic Geneva buildings are currently being marketed to interested buyers.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Groot toets wag teen Cheetahs

Ná drie agtereenvolgende oorwinnings, teen moeilike teenstanders, sal die Dotsure SWD Arende se selfvertroue beslis 'n stewige hupstoot gekry het vir Saterdagmiddag se kragmeting teen die Toyota Cheetahs op Outeniquapark in George.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Triou opens the door to the magic of live jazz

It was my first encounter with live jazz - and now I understand what all the fuss is about.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Rosemoor tennis players smash it

Some players of the Rosemoor Tennis Centre, Raysean Appels, Carter Farell and Ulrich Schafer, were invited to compete at the junior nationals held in Bloemfontein from 1 to 5 April.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Business Unplugged

Business doesn't have to be complicated - but nobody ever told us that.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Rampbestuur kry lof, maar polisietekorte wek kommer

Terwyl die landbousektor aan die Tuinroete groot lof ontvang vir sy vinnige en doeltreffende optrede teen die uitbreking van bek-en-klouseer, bly 'n tekort aan polisiehulpbronne 'n ernstige knelpunt vir landelike veiligheid.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size