Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Darling kies reg en moker M'burg

Swartland Gazette

|

September 30, 2025

Die Darling-krieketklub het die afgelope Saterdag (27 September) 'n indrukwekkende buiging in die eerste Swartland-T20-toernooi gemaak.

Die kaptein, Jevon Cloete, het die loot in hul openingswedstryd teen Moorreesburg gewen en besluit om eerste te boul 'n besluit wat uitstekend uitgewerk het.

Darling se boulers het Moorreesburg se toporde vinnig laat kantel, wat die druk op die middelen laer kolforde geplaas het.

Die span kon slegs 92 lopies vir die verlies van sewe paaltjies in hul toegelate 20 beurte aanteken. Brady Lewis het twee paaltjies vir 16 lopies geneem, terwyl die agterkant ook twee vir 14 gekry het.

FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Man met gesteelde eiendom vas

'n Man het gister (Maandag 20 Oktober) in die landdroshof in Malmesbury verskyn nadat hy in die besit van 'n onwettige vuurwapen en ammunisie asook vermoedelike gesteelde eiendom aangekeer is.

time to read

1 min

October 21, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Gimnaste ryg medaljes in

Altesaam 37 gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het die afgelope skoolvakansie hul provinsie en streek by vanjaar se nasionale gimnastiekkampioenskap in Gauteng verteenwoordig.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Fret-liefde loop gou skeef

Al drie die diertjies wat glo voorverlede Saterdag (4 Oktober) deur 'n vrywilliger van die Exotic Animal World Klapmuts gesteel is, is veilig \"terug by die huis\".

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Onmin oor 'uitstapdag'

Een van die groot oomblikke in matrikulante se lewe was vir leerders van die Hoërskool Piketberg amper nie 'n werklikheid nie. Volgens ouers is die leerders van hul matriekuitstapdag ontneem nadat 'n aantal kinders die skoolterrein op Maandag 29 September te vroeg verlaat het nadat hulle daar was om hul nasionale senior sertifikaat-briewe (NSS) te ontvang.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Akademia open deure in die Paarl

Akademia het die afgelope Woensdag (15 Oktober) 'n nuwe hoofstuk in die Afrikaanse hoër onderwys geskryf met die amptelike opening van sy splinternuwe kampus in die Paarl. Dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, wat reeds in Pretoria gevestig is, het daarmee sy voetspoor na die Wes-Kaap uitgebrei.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

WOW, dié leerders kan in drie tale behoorlik spel

Altesaam 549 leerders van oor Suid-Afrika heen het hul opwagting op Saterdag 11 Oktober by die Universiteit Stellenbosch (US) vir die nasionale eindronde van die 16de Sanlam-Woorde Open Wêrelde-spelfees (WOW) gemaak – een van die grootste en mees inklusiewe spelfees in die land.

time to read

1 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

'n Maand sonder sosiale media

Twee Drakenstein-inwoners het besluit om aan die globale NoSo-November-veldtog deel te neem en vir 30 dae hul sosialemediaverbruik te verminder of heeltemal uit te skakel.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Wêreld-voedseldag in M'burg gevier

Die Wes-Kaap se departement van landbou het onlangs Wêreld-voedseldag in Moorreesburg gevier. Dit is op 16 Oktober 'n jaarlikse inisiatief van die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FOA).

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

SA's leading artisnal showcase at Allée Bleu

The Drakenstein Valley adds another jewel to its crown this October as KAMERS/Makers, South Africa's leading artisan showcase, opens its doors at the renowned Allée Bleue Wine Estate.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Swartland-'Skryfyster' maak golwe

Die Skryfyster van die Swartland, wie se skryfwerk die afgelope dekade oor verskeie bedrywe strek, maak golwe met die vrystelling van haar eerste bundel kortverhale.

time to read

3 mins

October 21, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size