Prøve GULL - Gratis
Swartland-'Skryfyster' maak golwe
Swartland Gazette
|October 21, 2025
Die Skryfyster van die Swartland, wie se skryfwerk die afgelope dekade oor verskeie bedrywe strek, maak golwe met die vrystelling van haar eerste bundel kortverhale.
-
Anna-Bet Stemmet (40) van Malmesbury het onlangs die groot sprong van die skryf van haar eie, enkele kortverhaal tot 'n hele bundel vol daarvan geneem.
Dié ma van twee is 'n vryskut-kopieskrywer. Hierdie brood-en-botter-skryfwerk, soos sy dit noem, strek van kos en wyn tot landbou, tegnologie, mode en kleinhandel. "Ek het woorde gevind vir alles van beesvoer tot cloud architecture. Dit klink dalk droog, maar hierdie soort werk hou die pot aan die kook en kry 'n mens skryf-fiks like nobody's business," voeg sy in 'n onlangse verklaring by. Sy het onder meer ook JAN se kookboek vertaal, en die Afrikaanse bewoording van die drietalige kinderboek Florence and Watson behartig, waar sy haar kreatiewe sy kon koester.
As die oudste dogter van 'n koöperatiewe wynmaker het Anna-Bet met 'n wye draai deur die wynlande tot in die hartjie van die streek gedartel.
Sy is as nooi Bester in Robertson gebore en toe sy vyf jaar oud was, het die gesin Worcester toe getrek, waar haar pa 'n pos as wynmaker in De Doorns aanvaar het. Sy was in Worcester Noord Primêre Skool en later die Hoërskool Montana. Hulle het in 2000 na Riebeek-Kasteel verhuis en sy na Paarl Gimnasium geskuif, waar sy as A-kandidaat matrikuleer het.
SKRYF VIR SKOOLKOERANT 'SOLLIE'
Gedurende haar tyd op die skoolbanke het sy aan allerlei kultuurgeleenthede soos Akpol en redenaars deelgeneem en ook vir die Sollie, die skoolkoerant, geskryf.
Sy beskryf haar pad ná skool as 'n interessante een.
Denne historien er fra October 21, 2025-utgaven av Swartland Gazette.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette

Swartland Gazette
Man met gesteelde eiendom vas
'n Man het gister (Maandag 20 Oktober) in die landdroshof in Malmesbury verskyn nadat hy in die besit van 'n onwettige vuurwapen en ammunisie asook vermoedelike gesteelde eiendom aangekeer is.
1 min
October 21, 2025

Swartland Gazette
Gimnaste ryg medaljes in
Altesaam 37 gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het die afgelope skoolvakansie hul provinsie en streek by vanjaar se nasionale gimnastiekkampioenskap in Gauteng verteenwoordig.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Fret-liefde loop gou skeef
Al drie die diertjies wat glo voorverlede Saterdag (4 Oktober) deur 'n vrywilliger van die Exotic Animal World Klapmuts gesteel is, is veilig \"terug by die huis\".
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Onmin oor 'uitstapdag'
Een van die groot oomblikke in matrikulante se lewe was vir leerders van die Hoërskool Piketberg amper nie 'n werklikheid nie. Volgens ouers is die leerders van hul matriekuitstapdag ontneem nadat 'n aantal kinders die skoolterrein op Maandag 29 September te vroeg verlaat het nadat hulle daar was om hul nasionale senior sertifikaat-briewe (NSS) te ontvang.
2 mins
October 21, 2025

Swartland Gazette
Akademia open deure in die Paarl
Akademia het die afgelope Woensdag (15 Oktober) 'n nuwe hoofstuk in die Afrikaanse hoër onderwys geskryf met die amptelike opening van sy splinternuwe kampus in die Paarl. Dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, wat reeds in Pretoria gevestig is, het daarmee sy voetspoor na die Wes-Kaap uitgebrei.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
WOW, dié leerders kan in drie tale behoorlik spel
Altesaam 549 leerders van oor Suid-Afrika heen het hul opwagting op Saterdag 11 Oktober by die Universiteit Stellenbosch (US) vir die nasionale eindronde van die 16de Sanlam-Woorde Open Wêrelde-spelfees (WOW) gemaak – een van die grootste en mees inklusiewe spelfees in die land.
1 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
'n Maand sonder sosiale media
Twee Drakenstein-inwoners het besluit om aan die globale NoSo-November-veldtog deel te neem en vir 30 dae hul sosialemediaverbruik te verminder of heeltemal uit te skakel.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Wêreld-voedseldag in M'burg gevier
Die Wes-Kaap se departement van landbou het onlangs Wêreld-voedseldag in Moorreesburg gevier. Dit is op 16 Oktober 'n jaarlikse inisiatief van die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FOA).
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
SA's leading artisnal showcase at Allée Bleu
The Drakenstein Valley adds another jewel to its crown this October as KAMERS/Makers, South Africa's leading artisan showcase, opens its doors at the renowned Allée Bleue Wine Estate.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Swartland-'Skryfyster' maak golwe
Die Skryfyster van die Swartland, wie se skryfwerk die afgelope dekade oor verskeie bedrywe strek, maak golwe met die vrystelling van haar eerste bundel kortverhale.
3 mins
October 21, 2025
Listen
Translate
Change font size