Prøve GULL - Gratis

Onmin oor 'uitstapdag'

Swartland Gazette

|

October 21, 2025

Een van die groot oomblikke in matrikulante se lewe was vir leerders van die Hoërskool Piketberg amper nie 'n werklikheid nie. Volgens ouers is die leerders van hul matriekuitstapdag ontneem nadat 'n aantal kinders die skoolterrein op Maandag 29 September te vroeg verlaat het nadat hulle daar was om hul nasionale senior sertifikaat-briewe (NSS) te ontvang.

- Noluvu Ludidi

Volgens een ouer het die skoolhoof op WhatsApp laat weet die uitstapdag is weens dié leerders se optrede gekanseleer.

"My kind het gesê die leerders het nie veel op daardie dag gedoen nie en net rondgeloop terwyl hulle vir die onderwysers gewag het. Party [onderwysers] was nog besig om aan die rekordeksamen te merk."

Volgens haar is geen kommunikasie van die skool se kant af oorgedra dat die kinders die hele dag daar moes bly nie. Die skool het glo slegs gekommunikeer dat leerders Maandag daar moet wees vir NSS-briewe, wat hulle vroegoggend gekry het.

Volgens dié ouer is die uitstapdag vir Maandag 13 Oktober beplan, maar weens die kansellasie is slegs leerders met 'n "aanvaarbare verskoning" oor die voorval na 'n uitstapontbyt genooi.

FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette

Swartland Gazette

Meyer se laaste

Deon Meyer, die skrywer van 17 romans en drie verdere publikasies, het Donderdag sy laaste boekbekendstelling vir 2025 as gas van Malmesbury Boekklub aangebied.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Celebrating 30 Years of McDonald's South Africa

Before joining McDonald's, Luther Bakkes built a career as a professional rugby player with the Cheetahs, Blue Bulls and Griquas.

time to read

2 mins

December 09, 2025

Swartland Gazette

Doeke uitgedeel

Dorian Jeposa, 'n arbeidsraadgewer by 'n organisasie sonder winsbejag in die Swartland - een wat hulle op arbeidsake toespits - en sy vrou, Belinda, 'n voormalige verpleegster, wat deesdae 'n berader is en by die organ-isasie betrokke is, het die afgelope Donderdag (4 Desember) pakkies vol bababenodigdhede by die plaaslike kliniek in Chatsworth gaan aflewer.

time to read

1 min

December 09, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Ses van HDU na 7's

Gekies vir wêreld-o.18

time to read

2 mins

December 09, 2025

Swartland Gazette

Bringing Flats' heartbeat to others

At just 22 years old Zoë Oosthuizen from Malmesbury is already making her mark in the world of theatre with the debut van her powerful production, Boys Vannie Flats.

time to read

2 mins

December 09, 2025

Swartland Gazette

En die skoonste polisiekantoor is ...

Die skoonste polisiekantoor in die Swartland is ...

time to read

1 mins

December 09, 2025

Swartland Gazette

Vroue se droom vervolmaak

Drie vroue het tien jaar gelede 'n droom gehad om 'n mark te skep vir tuisskeppers wat kreatief is en met hul talente 'n ekstra inkomste kan genereer.

time to read

1 min

December 09, 2025

Swartland Gazette

Gemengde uitslae in 7's

Die jaarlikse OK-Mamre-gemeenskap-7's-toernooi is verlede Saterdag (29 November) in Mamre beslis.

time to read

3 mins

December 09, 2025

Swartland Gazette

13th clean audit for SM

Swartland Municipality received good news from the Auditor-General (AG) last week.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Swartland Gazette

Seniors geniet hulle gate uit

Hope pret en plesier, vriendskaplike mededinging en gemeenskapsgees was aan die orde van die dag toe meer as 220 senior burgers van reg oor die streek aan vanjaar se Swartland Mayoral Golden Games/Goue Spele in Malmesbury deelgeneem het.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size