Prøve GULL - Gratis
Ses van HDU na 7's
Swartland Gazette
|December 09, 2025
Gekies vir wêreld-o.18
-
Ses leerders van die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg vertrek eersdaags na Auckland, Nieu-Seeland, waar hulle aan die Global Youth-7's toernooi vir o.18-spelers sal deelneem - 'n eerste vir dié plattelandse skool én Suid-Afrika.
Só vertel G.J Venter, wat vroeër vanjaar as sportafrigter by HDU aangesluit het. Venter, wat rugby al vir jare afrig, sê dié internasionale toernooi beteken soveel meer as net die toernooi self. "Dit gaan nie net oor die toer nie, maar die moontlikhede wat agterna kan kom. Dit is 'n trappie nader aan 'n blink toekoms."
Denne historien er fra December 09, 2025-utgaven av Swartland Gazette.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette
Swartland Gazette
Meyer se laaste
Deon Meyer, die skrywer van 17 romans en drie verdere publikasies, het Donderdag sy laaste boekbekendstelling vir 2025 as gas van Malmesbury Boekklub aangebied.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Celebrating 30 Years of McDonald's South Africa
Before joining McDonald's, Luther Bakkes built a career as a professional rugby player with the Cheetahs, Blue Bulls and Griquas.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Doeke uitgedeel
Dorian Jeposa, 'n arbeidsraadgewer by 'n organisasie sonder winsbejag in die Swartland - een wat hulle op arbeidsake toespits - en sy vrou, Belinda, 'n voormalige verpleegster, wat deesdae 'n berader is en by die organ-isasie betrokke is, het die afgelope Donderdag (4 Desember) pakkies vol bababenodigdhede by die plaaslike kliniek in Chatsworth gaan aflewer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Ses van HDU na 7's
Gekies vir wêreld-o.18
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Bringing Flats' heartbeat to others
At just 22 years old Zoë Oosthuizen from Malmesbury is already making her mark in the world of theatre with the debut van her powerful production, Boys Vannie Flats.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
En die skoonste polisiekantoor is ...
Die skoonste polisiekantoor in die Swartland is ...
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Vroue se droom vervolmaak
Drie vroue het tien jaar gelede 'n droom gehad om 'n mark te skep vir tuisskeppers wat kreatief is en met hul talente 'n ekstra inkomste kan genereer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Gemengde uitslae in 7's
Die jaarlikse OK-Mamre-gemeenskap-7's-toernooi is verlede Saterdag (29 November) in Mamre beslis.
3 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
13th clean audit for SM
Swartland Municipality received good news from the Auditor-General (AG) last week.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Seniors geniet hulle gate uit
Hope pret en plesier, vriendskaplike mededinging en gemeenskapsgees was aan die orde van die dag toe meer as 220 senior burgers van reg oor die streek aan vanjaar se Swartland Mayoral Golden Games/Goue Spele in Malmesbury deelgeneem het.
1 mins
December 09, 2025
Listen
Translate
Change font size
