Prøve GULL - Gratis
Gemengde uitslae in 7's
Swartland Gazette
|December 09, 2025
Die jaarlikse OK-Mamre-gemeenskap-7's-toernooi is verlede Saterdag (29 November) in Mamre beslis.
Die toernooi, wat vier jaar gelede ontstaan het, het tot 'n merkwaardige toernooi gegroei en word as een van die bes-georganiseerde 7's-toernooie in die Wes-Kaap beskou.
Die groepwedstryde het net ná 09:00 afgeskop en dit was uit die staanspoor duidelik dat die spanne honger is vir 7's-rugby in die koeler weersomstandighede vroeg die oggend.
Wesbank, van Malmesbury, het ook aan die byeenkoms deelgeneem en in sy groepwedstryde gewys hy is reg toe hy Darling B met 33-0 afgeransel het. In die Sweet 16-afdeling het Wesbank die span van Caledon 21-12 verslaan en na die beker-kwarteindstryd teen Hamlets B, een van die gunstelinge en die gasheer span, deurgedring.
Wesbank het die tuisspan in 'n opwindende wedstryd harde bene laat kou en op kritieke oomblikke die bal laat val, wat Hamlets B benoud gehad wanneer hulle aangeval het. Ongelukkig moes hulle die knie buig toe hulle met 21-5 verloor het en huiswaarts moes keer. Die jong span is gewis op die regte pad en kan vorentoe net verbeter met meer ondervinding en ontwikkel in 'n goeie 7's-span.
Denne historien er fra December 09, 2025-utgaven av Swartland Gazette.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette
Swartland Gazette
Meyer se laaste
Deon Meyer, die skrywer van 17 romans en drie verdere publikasies, het Donderdag sy laaste boekbekendstelling vir 2025 as gas van Malmesbury Boekklub aangebied.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Celebrating 30 Years of McDonald's South Africa
Before joining McDonald's, Luther Bakkes built a career as a professional rugby player with the Cheetahs, Blue Bulls and Griquas.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Doeke uitgedeel
Dorian Jeposa, 'n arbeidsraadgewer by 'n organisasie sonder winsbejag in die Swartland - een wat hulle op arbeidsake toespits - en sy vrou, Belinda, 'n voormalige verpleegster, wat deesdae 'n berader is en by die organ-isasie betrokke is, het die afgelope Donderdag (4 Desember) pakkies vol bababenodigdhede by die plaaslike kliniek in Chatsworth gaan aflewer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Ses van HDU na 7's
Gekies vir wêreld-o.18
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Bringing Flats' heartbeat to others
At just 22 years old Zoë Oosthuizen from Malmesbury is already making her mark in the world of theatre with the debut van her powerful production, Boys Vannie Flats.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
En die skoonste polisiekantoor is ...
Die skoonste polisiekantoor in die Swartland is ...
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Vroue se droom vervolmaak
Drie vroue het tien jaar gelede 'n droom gehad om 'n mark te skep vir tuisskeppers wat kreatief is en met hul talente 'n ekstra inkomste kan genereer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Gemengde uitslae in 7's
Die jaarlikse OK-Mamre-gemeenskap-7's-toernooi is verlede Saterdag (29 November) in Mamre beslis.
3 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
13th clean audit for SM
Swartland Municipality received good news from the Auditor-General (AG) last week.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Seniors geniet hulle gate uit
Hope pret en plesier, vriendskaplike mededinging en gemeenskapsgees was aan die orde van die dag toe meer as 220 senior burgers van reg oor die streek aan vanjaar se Swartland Mayoral Golden Games/Goue Spele in Malmesbury deelgeneem het.
1 mins
December 09, 2025
Listen
Translate
Change font size
