Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Saron-groep eis antwoorde by trust

Swartland Gazette

|

June 24, 2025

Die SaronBekommerde Inwonersforum (SBI) beskuldig 'n plaaslike trust daarvan dat hy op onregmatige wyse van drie trustees ontslae geraak het en dat die trust weier om finansiële verslae oor gemeenskapsprojekte bekend te maak.

- Rasaad Adams

Saron-groep eis antwoorde by trust

Die Gouda/Saron Wind Farm-trust is in 2011 gestig toe drie maatskappye beplan het om grond langs die R44 tussen Saron en Gouda vir die doeleindes van die windplaas, wat in 2015 geopen is, te ontwikkel.

Die idee was dat inwoners van beide gemeenskappe begunstigdes van die trust sou wees en dat die windplaas se opbrengs in die vorm van dividende met dié twee dorpe deur die trustrekening gedeel moes word.

Hierdie dividende moes dan vir gemeenskapsprojekte aangewend word. Ingevolge die trust se grondwet moet die raad van trustees uit verteenwoordigers van al twee dorpe bestaan.

Nadia Williams van die SBI het egter vandeesweek beweer die drie inwoners wat Saron op die raad verteenwoordig het, is in 2020 op 'n vergadering - wat deur die destydse raadslid beroep is – onregmatig verwyder.

Hulle is toe met drie nuwe verteenwoordigers vervang, wat nog finaal deur die meester van die hof afgeteken moet word.

FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Man met gesteelde eiendom vas

'n Man het gister (Maandag 20 Oktober) in die landdroshof in Malmesbury verskyn nadat hy in die besit van 'n onwettige vuurwapen en ammunisie asook vermoedelike gesteelde eiendom aangekeer is.

time to read

1 min

October 21, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Gimnaste ryg medaljes in

Altesaam 37 gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het die afgelope skoolvakansie hul provinsie en streek by vanjaar se nasionale gimnastiekkampioenskap in Gauteng verteenwoordig.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Fret-liefde loop gou skeef

Al drie die diertjies wat glo voorverlede Saterdag (4 Oktober) deur 'n vrywilliger van die Exotic Animal World Klapmuts gesteel is, is veilig \"terug by die huis\".

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Onmin oor 'uitstapdag'

Een van die groot oomblikke in matrikulante se lewe was vir leerders van die Hoërskool Piketberg amper nie 'n werklikheid nie. Volgens ouers is die leerders van hul matriekuitstapdag ontneem nadat 'n aantal kinders die skoolterrein op Maandag 29 September te vroeg verlaat het nadat hulle daar was om hul nasionale senior sertifikaat-briewe (NSS) te ontvang.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Akademia open deure in die Paarl

Akademia het die afgelope Woensdag (15 Oktober) 'n nuwe hoofstuk in die Afrikaanse hoër onderwys geskryf met die amptelike opening van sy splinternuwe kampus in die Paarl. Dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, wat reeds in Pretoria gevestig is, het daarmee sy voetspoor na die Wes-Kaap uitgebrei.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

WOW, dié leerders kan in drie tale behoorlik spel

Altesaam 549 leerders van oor Suid-Afrika heen het hul opwagting op Saterdag 11 Oktober by die Universiteit Stellenbosch (US) vir die nasionale eindronde van die 16de Sanlam-Woorde Open Wêrelde-spelfees (WOW) gemaak – een van die grootste en mees inklusiewe spelfees in die land.

time to read

1 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

'n Maand sonder sosiale media

Twee Drakenstein-inwoners het besluit om aan die globale NoSo-November-veldtog deel te neem en vir 30 dae hul sosialemediaverbruik te verminder of heeltemal uit te skakel.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Wêreld-voedseldag in M'burg gevier

Die Wes-Kaap se departement van landbou het onlangs Wêreld-voedseldag in Moorreesburg gevier. Dit is op 16 Oktober 'n jaarlikse inisiatief van die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FOA).

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

SA's leading artisnal showcase at Allée Bleu

The Drakenstein Valley adds another jewel to its crown this October as KAMERS/Makers, South Africa's leading artisan showcase, opens its doors at the renowned Allée Bleue Wine Estate.

time to read

2 mins

October 21, 2025

Swartland Gazette

Swartland-'Skryfyster' maak golwe

Die Skryfyster van die Swartland, wie se skryfwerk die afgelope dekade oor verskeie bedrywe strek, maak golwe met die vrystelling van haar eerste bundel kortverhale.

time to read

3 mins

October 21, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size