Prøve GULL - Gratis

Newspaper

Stellalander

Community rallies against Gender-Based Violence at Geluksoord Sports Ground in Christiana

Geluksoord Sports Ground in Christiana, North West province, buzzed with activity on Monday as community members, parents, guardians, and learners gathered for the Services SETA FBI Gender-Based Violence (GBV) Awareness Campaign. GBV remains a devastating pandemic affecting homes and communities across South Africa.

2 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Former driving school instructor sentenced to three years for corruption

The Hartswater Magistrates' Court has sentenced a 64-year-old former driving school instructor to three years of direct imprisonment without the option of a fine following his conviction on corruption charges.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Opkomende netbaltalente staan in die kollig by Telkom Kampioenskappe 2025

STELLALANDER-VRYBURG: Die 2025 Telkom SA Netbalkampioenskappe vind plaas van 7 tot 11 Julie by Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius in Bellville, Kaapstad.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg Motorklublede blink uit by Biesiesvlei 300

STELLALANDER-VRYBURG: Lede van die Vryburg Motorklub het Saterdag, 5 Julie weer hulle staal gewys tydens die LTX Landini Biesiesvlei 300, en verskeie podiumplekke behaal in hul onderskeie klasse.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Gesprek oor bek-en-klouseer bied alternatiewe oplossings vir boere

Op Woensdag, 2 Julie 2025, het 'n belangrike gesprek oor alternatiewe oplossings vir die hantering van bek-en-klouseer plaasgevind by die Vryburg Veiligskrale.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Police confiscate large quantity of copper cable

As part of an inter-provincial cross-border operation, police in the Northern Cape confiscated suspected stolen copper cables valued at approximately R250 000 from a farm near Kuruman.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg-beesveiling tot stilstand geruk

Die weeklikse beesveiling op Vrydag, 4 Julie 2025, is tot stilstand geruk toe 'n verdagte bees opgemerk is, wat tot onmiddellike kansellering van die veiling gelei het en kommer in die boergemeenskap gesaai het.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Fatal house fire in Huhudi claims one life

On Sunday morning, 6 July 2025, Huhudi Police were alerted to a house fire in Mariri Street, Huhudid.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Literacy programme brings lasting change to Vryburg schools

STELLALANNDER-VRYBURG: Over the past three years, a focused literacy initiative has been transforming the reading abilities of Grade 3 learners in the Vryburg area.

2 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Rioolprobleme in Sannieshof en waternood in Ottosdal

STELLALANDER-SANNIESHOF: Die dorpe Sannieshof en Ottosdal verkeer in 'n ernstige infrastruktuurkrisis, met rou riool wat strate en erwe in Sannieshof oorstroom, terwyl Ottosdal-inwoners sonder water moet klaarkom.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

SAPS in Wolmaransstad waarsku teen vals sosiale media-berigte oor aanvalle op vragmotorbestuurders

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) in Wolmaransstad, Noordwes, is bewus van 'n sosiale media-plasing wat beweer dat vragmotorbestuurders onder aanval is.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Vyf mense sterf buite Vryburg tydens tragiese botsing op N14

Op Sondag, 29 Junie 2025 omstreeks 22:25 is 'n ernstige ongeluk ongeveer 10 kilometer buite Vryburg op die N14 in die rigting van Kuruman by die Vryburg-polisie aangemeld.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

AfriForum- buurtwagte maak groot impak tydens landwye massapatrollie

AfriForum se tweede nasionale massapatrollie van 2025 het die naweek van 21 Junie, verskeie suksesse regoor Suid-Afrika behaal.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Dodelike botsing op N18 buite Vryburg

Die SAPD het bevestig dat 'n ongeluk op Donderdag, 29 Junie 2025 om ongeveer 14:11 op die N18, 35 km van Vryburg in die Huhudi-polisiegebied, plaasgevind het.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

AfriForum Vryburg beywer hul vir veiliger dorp - reeds R25 000 aan projekte bestee

AfriForum se Vryburg-tak het die afgelope twee maande 'n bedrag van meer as R25 000 bestee aan verskeie gemeenskapsprojekte wat daarop gemik is om dié Noordwes-dorp veiliger en netjieser vir inwoners, besighede, motoriste en skoliere te maak.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Verdagtes in moordsaak van Kuruman verskyn in hof op vuurwapenaanklagte

STELLALANDER-GANYESA: 'n Gesamentlike intelligensiegedrewe operasie tussen die Noord-Kaap en Noordwes-polisie het gelei tot die inhegtenisneming van drie mans in verband met die moord op Katlego Moribe (38), wat op 1 Junie 2025 in Seoding Blok A, Kuruman, doodgeskiet is.

1 min  |

July 09, 2025

Stellalander

Noordwes Platteland o/12- rugbyspan skitter by Distrikteweek

Rugbyspelers van Lichtenburg, Zeerust, Schweizer-Reneke, Stella, Vryburg, Burgersdorp en Sannieshof was opgeneem in die Noordwes Platteland o/12-span en het hul staal gewys tydens die Laerskole Distrikteweek-toernooi wat die naweek van 28 Junie in Klerksdorp plaasgevind het.

1 min  |

July 02, 2025

Stellalander

Boere in rooivleisbedryf in dialoog met Minister van Landbou

Die leier van die Demokratiese Alliansie en Minister van Landbou, John Steenhuisen, het Vrydag, 27 Junie, tydens 'n virtuele dialoog met boere en verteenwoordigers van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) by die Vryburg-vendusiekrale belangrike kwessies in die landbousektor aangespreek.

2 min  |

July 02, 2025

Stellalander

'n Hart vir kinders - Vryburger deel haar pad as pleegouer

STELLALANDER-VRYBURG: Die VLV van Vryburg het op Woensdag, 25 Junie 'n besondere spreker, Belinda te Baerts, verwelkom wat haar aangrypende reis met kwesbare kinders gedeel het.

1 min  |

July 02, 2025

Stellalander

Cohuki Foundation drives rugby development in district

STELLALANDER-VRYBURG: The Cohuki Foundation NPC has taken a significant step toward promoting rugby development in the Dr RS Mompati District.

1 min  |

July 02, 2025

Stellalander

CSPRM Vryburg hosts thanksgiving service to celebrate progress

STELLALANDERR-VRYBUG: On Thursday, 27 May 2025, the CSPRM (Civil Servants Pension Redress Movement) Vryburg branch held a heartfelt thanksgiving service to mark the organisation's recent breakthroughs and ongoing progress in its mission to seek justice for past civil servants.

1 min  |

July 02, 2025

Stellalander

Rekordomset by 40ste Speenkalfveiling van Karoo Ochse

Karoo-Ochse Vryburg het op Woensdag, 18 Junie 2025 hul 40ste jaarlikse Speenkalfveiling op Amalia met groot sukses aangebied.

1 min  |

July 02, 2025

Stellalander

Under-12 netball team to represent North West at nationals

The under-12 netball team has achieved remarkable success this season, progressing from the District competition held on 16 May 2025 to claiming victory at the Provincial Championships on 6 June 2025.

1 min  |

July 02, 2025

Stellalander

JS Gimnastiek blink uit by kwalifiseerder in Johannesburg

STELLALANDER-VRYBURG: 'n Groep talentvolle gimnaste van JS Gimnastiek het die afgelope naweek (21 Junie) aan 'n distrikskwalifiseerder by No Limits Gimnastiekklub in Kibler Park, Johannesburg, deelgeneem.

1 min  |

June 25, 2025

Stellalander

Kimberley teens innovators tackle water quality cleaning system

Youth Day in South Africa is a powerful reminder of the ability of young people to drive change in their communities.

1 min  |

June 25, 2025

Stellalander

NPA welcomes 15-year sentence to church pastor for robbery

The National Prosecuting Authority (NPA) has welcomed the 15-year direct imprisonment sentence handed down by the Molopo Regional Court to 48-year-old Petrus Phuthego Gasengake, who was found guilty of robbery with aggravating circumstances.

1 min  |

June 25, 2025

Stellalander

Blokraai & Sudoku wenners

STELLALANDER-VRYBURG: Skryf in vir ons weeklikse Blokraaien Sudoku-kompetisies en hou die volgende week se uitgawe dop of jy dalk 'n wenner is.

1 min  |

June 25, 2025

Stellalander

Verwesstreek-VLU bring kreatiwiteit en geselligheid saam met amigurumi-werksessie

Die Verwesstreek-VLU het onlangs weer bewys dat handwerk en kameraadskap hand aan hand gaan, met 'n inspirerende oggend gewy aan amigurumi-hekelwerk.

1 min  |

June 18, 2025

Stellalander

Kathu SAPD ondersoek dood van 53-jarige man

STELLALANDER-KATHU: Die Kathu polisie ondersoek tans die dood van 'n 53-jarige man en het 'n geregtelikedoodsondersoek ingestel.

1 min  |

June 18, 2025

Stellalander

Bye boei by Bloemhof VLU - 'n les in volharding en waarde

Tydens Bloemhof VLU se vergadering op Woensdag, 11 Junie 2025 het lede 'n besondere en leersame praatjie bygewoon oor byeboerdery, aangebied deur Ida Jacobs van Schweizer-Reneke.

1 min  |

June 18, 2025