Newspaper
Stellalander
AfriForum rig voorstelle aan Tswaing Munisipaliteit oor vervalle infrastruktuur
Die AfriForum-takke in Delareyville, Sannieshof en Ottosdal het hul voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplanne (GOP) aan die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit oorhandig.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
The Purple Pig open nuwe tak in Vryburg
The Purple Pig, geliefde kulinêre wegneemrestaurant, bekend vir sy heerlike hamburgers, geroosterde toebroodjies en \"dirty fries\", en nog vele meer, brei uit met 'n splinternuwe ligging by die Guns and Roses-sentrum in Vryburg, voorheen bekend as Time Out Plaas Kombuis.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
Sterland presteer by Lapua Challenge by Vaalharts
STELLALANDER-VAALHARTS: Sterland het op Saterdag, 24 Mei 2025, met groot trots aan die Lapua Challenge deelgeneem wat by Vaalharts aangebied is.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
96ste Interskole: 'n Naweek van gees, talent en geskiedenis
Hoërskool Vryburg het die afgelope week en naweek met groot trots die 96ste jaarlikse Interskole tussen Hoërskool Vryburg (VHS) en Hoërskool Kalahari vir 2025 aangebied.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
Violent gang clashes result in brutal death in Ipelegeng
STELLALANDER-IPELEGENG: In response to violent clashes between two rival groups in Ipelegeng, near Schweizer-Reneke, the North West Acting Provincial Commissioner, Major General Patrick Asaneng, has deployed a large contingent of police units to restore order.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
AfriForum Vryburg dien voorstelle in vir GOP: Fokus op dorpsinfrastruktuur
Die AfriForum-tak in Vryburg het hul insette vir die Geïntegreerde Ontwikkelingsplanne (GOP) by die Naledi Plaaslike Munisipaliteit ingedien, met klem op die dringende behoefte aan opgradering en volhoubare instandhouding van infrastruktuur in Vryburg en Stella.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
Egocentric Atsile Loeto achieves academic milestone
Egocentric Atsile Loeto, a former learner of Floradene Primary School in Vryburg, has proudly graduated with a Bachelor of Education in Senior and FET Phase, specialising in Mathematics and Life Sciences.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
Plaasmoordsaak laat weer woede ontvlam ná ligte vonnis
Slegs twee maande nadat die omstrede Brand-moorde tot 'n einde gekom het in die hof, is die gemeenskap van Vaalharts weer geskok deur 'n hofuitspraak waarin die beskuldigdes in 'n plaasmoordsaak slegs 15 jaar gevangenisstraf opgelê is.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
Operation Shanela yields numerous arrests and seizures across North West Province
These efforts, led by commissioned officers, focused on enhanced crime prevention and combating various criminal activities.
2 min |
May 28, 2025
Stellalander
Voormalige VHS- leerling behaal honneurs met onderskeiding
Leandri (Bartlette) Trollip, 'n voormalige leerling van Hoërskool Vryburg (VHS), het vroeg in Mei vanjaar 'n merkwaardige akademiese prestasie behaal.
1 min |
May 28, 2025
Stellalander
Joe Morolong Hospital urges burn awareness as winter approaches
As winter temperatures drop, Joe Morolong Memorial Hospital (JMMH) in Vryburg is calling on parents and guardians to take extra precautions to prevent burn injuries, particularly among children, who are most vulnerable during the colder months.
1 min |