Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Newspaper

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Union Stars vereer sy presteerders

Lee Henry Meyer, wat in die 2025 SWD ligakompetisie 28 paaltjies platgetrek het, is verlede Vrydagaand tydens Union Stars-kieketklub se jaarlikse prys uitdeling in die lapa van die Oudtshoorn Vaardigheidskool, as die klub se speler van die seisoen aangewys.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Megabraai vir kerk se vieringe

Die vure is Saterdag 10 Mei vroeg aangesteek vir die Megabraai by die Weyers Memorial United Congregational Church ter viering van die kerk se 40ste bestaansjaarvieringe.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Dorpshuis 'n juweel in Oudtshoorn se kroon

Statig en grasieus verrys die Le Roux-dorpshuis in Hoogstraat, Oudtshoorn, 'n argitektoniese baken wat in 1909 deur JHJ le Roux uit sandsteen vir hom en sy gesin gebou is. Hierdie historiese volstruispaleis is ontwerp deur die bekende argitek Charles Bullock.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Sementpad heropen na rehabilitasie

Die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, Tertuis Simmers, het Vrydag 16 Mei die heropening van die ou sementpad, ná 'n omvangryke rehabilitasieprojek van R250 miljoen, amptelik aangekondig.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

NOG GEEN ARRESTASIES NA BABA-BRAND NIE

Stilswye heers in Dysselsdorp na die grutoneel verlede week waar iemand 'n baba in 'n swart sak vol vullis aan die brand gesteek het.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

R3 885 000 vir sport

Altesaam 33 sportfederasies, insluitend die Eden-sportraad het Woensdag 15 Mei 'n groot hupstoot gekry toe hulle 'n tjek van R3 885 000 vanaf die departement van sport, kuns en kultuur ontvang het.

1 min  |

Oudtshoorn Courant