Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Newspaper

Oudtshoorn Courant

6de verjaarsdag met dankseggingsdiens gevier

Net meer as 250 benadeelde staatspensionarisse het Dinsdag 27 Mei 'n spesiale dankseggingsdiens ter viering van die sesde verjaarsdag van die CSPRM (Civil Servants Pension Redress Movement) in die Grace Church International in Oudtshoorn bygewoon.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Projek Rooivalk voltooi hul vasbyt in ODN

Lede van die Oudtshoorn MOTH Halfaya Pass Shellhole in Oudtshoorn het Vrydagaand, 30 Mei, 'n groep van 16 weermagveterane, Charlie Kompanie '82 Infanterieskool-groep verwelkom. Hulle het in Oudtshoorn aangedoen as deel van 'n fondsinsamelingsveldtog, Projek Rooivalk, vir weermagveterane wat finansieel swaarkry.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Dysselsdorp GPF-inligtings- imbizo goed bygewoon

Die Dysselsdorp-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Woensdag 28 Mei 'n suksesvolle inligtingsimbizo by die Dysselsdorp Thusong-sentrum aangebied.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Donay Williams maak sy merk op die rugbyveld

Die 17-jarige Donay Williams, oorspronklik van Ladismith, is besig om sy merk op die rugbyveld te maak nadat hy op grond van sy talent op plaaslike vlak raakgesien is en nou sy skoolloopbaan met 'n rugbybeurs in Bloemfontein voortsit.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Borgtog vir man wat glo met windbuks na werkgewer skiet

Borgtog van R1 000 is verlede week in die Oudtshoorn-landdroshof aan 'n 35-jarige man, wat met 'n windbuks na sy werkgewer geskiet en ook gedreig het dat hy sy dogter kan verkrag, toegestaan.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

50ste Comrades vir 'n goeie doel

Die veteraanatleet Louis Massyn (75), 'n inwoner van George, gaan op 8 Junie vanjaar sy 50ste Comrades-marathon aanpak, en hy doen dit vir 'n saak wat hom na aan die hart lê.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Strafbare manslagsaak weer uitgestel

Die saak teen Johannes Hendrik Schoeman (23) wat teregstaan op twee aanklagte van strafbare manslag, is in die Oudtshoorn-streekhof op versoek van die verdediging tot 23 Junie uitgestel.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Pleitooreenkoms in Jonkerman-saak uitgestel

Die saak teen Drezene Jonkerman (39) van Oudtshoorn, wat van moord op haar sewejarige seuntjie, Ashwin Jonkerman aangekla word, is Woensdag 21 Mei in die Oudtshoorn-streekhof tot 11 Junie uitgestel vir 'n moontlike pleitooreenkoms met die staat.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Ses van Calizdorp skuldig aan roof, ontvoering en aanranding

Ses mans van Calitzdorp is in die Oudtshoorn-streekhof aan roof met verswarende omstandighede skuldig bevind.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

SATF-kampioenskap laat toutrekkers hul staal wys

Die jaarlikse Suid-Afrikaanse Toutrekfederasie (SATF) se senior ligakampioenskappe, senior klubkampioenskappe, asook die o. 10-laerskoolfees het Saterdag 24 Mei by die Vaardigheidskool se sportterrein plaasgevind.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Hoe boer ek met minder?

\"Hoe boer ek beter met minder?\" Dit is die vraag wat Laubscher Coetzee aan boere gevra het tydens die boeredag wat op Woensdag 21 Mei by Oudtshoorn-proefplaas aangebied is.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Peyton dans- dans na Spanje

Die 14-jarige Peyton Connor, gebore in Oudtshoorn, en agterkleindogter van wyle Frank Wessou van Wessou Meubels, is gekies om in Julie Suid-Afrika tydens die 2025 Dance World Cup in Spanje te verteenwoordig.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Inwoners keelvol vir sosiale probleme in ODN

Verskeie veiligheidsvergaderings deur onder meer die munisipaliteit en AfriForum het die laaste paar weke plaasgevind om maatskaplike probleme, soos prostitusie, bosslapers en rommelstrooiers, te bespreek. Hierdie vergaderings is met groot belangstelling vanuit die publiek bygewoon.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

De Villiers begin toutrekspan

Leerders van De Villiers Primêr het die afgelope naweek aan hul heel eerste toutrekgeleentheid deelgeneem. Die jaarlikse Suid-Afrikaanse Toutrekfederasie (SATF) se senior ligakampioenskappe, senior klubkampioenskappe, asook die o. 10-laerskoolfees het Saterdag 24 Mei by die Vaardigheidskool se sportterrein plaasgevind.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Boeredag 'n sukses

Rolspelers vanuit die landbougemeenskap het Woensdag 21 Mei die Oudtshoorn-boeredag, wat deur die Wes-Kaapse departement van landbou en Klein Karoo Agri aangebied word, bygewoon.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

'Iemand moet iets weet'

Die Dysselsdorp-gemeenskap het Donderdag 23 Mei hulde gebring aan die baba wat onlangs op gruwelike wyse in die Asla-woonbuurt aan die brand gesteek is.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Midas se vriendelike personeel staan reg om jou te adviseer

Midas Oudtshoorn is gefokus op die voertuigeienaar deur die nasionale voetspoor van ons winkels en aanbieding van produkreekse wat al jou behoeftes dek.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Bedrogsaak teen Gauteng-vrou duur voort

Die saak teen 'n vrou van Krugersdorp, wat van bedrog en geldwassery aangekla word, is Vrydag in die Oudtshoorn-streekhof na nog twee dae se verhoor, vir die getuienis van die laaste twee staatsgetuies, tot 14 Julie uitgestel.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

School receives sanitary pads

Well-known community leader and pastor, Mandilakhe Marikana, handed over 200 sanitary packs to Thembisa Mabongo, the principal of the Fizikele Secondary School in Bongolethu, Oudtshoorn.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

De Villiers broke own course record

Oudtshoorn's Yolande de Villiers once again proved why she's one of South Africa's most formidable endurance athletes, dominating the women's category of the 2025 36ONE MTB Challenge and breaking her own record in the process.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

30ste KKNK program aansoeke oop

Die KKNK vier volgende jaar drie dekades van uitnemende kuns, kultuur en feestelikheid.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Struisies shine at Eisteddfod

Six talented learners from Oudtshoorn High School (Struisies) have qualified for the national round of the Allegretto Inter Provincial Eisteddfod. The national round will take place on 6 and 7 September.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Trompoppies vermaak met hul passies

Die SWDMCA (SWD Majorettes and Cheerleading Association)- kompetisie die afgelope naweek was niks minder as skouspelagtig nie. Geskiedenis is gemaak met die debuut van die heel eerste rasieleierspan (Cheerleading), die PHS Sirens, wat 'n opwindende element in die groeiende sport van trompoppies toevoeg.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Briljante Wiskunde- onnie sterf op 68

Hy was Oudtshoorn se eie William Smith.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Meiringspoort Challenge toets uithouvermoë

'n Groot aantal deelnemers het Saterdag 17 Mei in De Rust aan die Meiringspoort Challenge deelgeneem. Dit het afdelings vir bergfiets, e-fietse en 'n veldwedloop ingesluit.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Gimmies oorheers Struisies in FNB Classic Clash

Die jaarlikse FNB Classic Clash tussen Hoërskool Oudtshoorn en Langenhoven Gimnasium is die afgelope naweek met groot opwinding en geesdrif beslis.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Petro Heyns vereer vir 54 jaar

Die Oudtshoorn Tuisnywerheid, die oudste tuisnywerheid in die dorp, het op 20 Mei hul algemene jaarvergadering gehad waartydens Petro Heyns vereer is.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Fietstoer bring hoop

Premier Alan Winde en 'n groot span fietsryers, wat uit onder andere kabinetslede bestaan het, het Vrydag 16 Mei in Oudtshoorn aangedoen as deel van Winde se jaarlikse fietstoer deur die Wes-Kaap.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Knock Out trek aandag by Nampo

Gerrie en Liza Ferreira van die plaas Chandelier, buite Oudtshoorn, het die SA Boerboktelersvereniging vanaf 13 tot 16 Mei by Nampo 2025 verteenwoordig. Ferreira het onder meer die nuwe wêreld junior en reserwe groot kampioen boerbokram, genaamd Knock Out op Nampo ten toon gestel.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Bybels en boeke oorhandig

Annatjie Muller, 'n klinieksuster by Bridgton Primêre Gesondheidsorg, het onlangs 'n projek Boeke en Blokkies begin om 'n leeskultuur onder kleuters te bevorder.

1 min  |

Oudtshoorn Courant