Facebook Pixel NOG GEEN ARRESTASIES NA BABA-BRAND NIE | Oudtshoorn Courant - newspaper - Les denne historien på Magzter.com

Prøve GULL - Gratis

NOG GEEN ARRESTASIES NA BABA-BRAND NIE

Oudtshoorn Courant

|

Oudtshoorn Courant

Stilswye heers in Dysselsdorp na die grutoneel verlede week waar iemand 'n baba in 'n swart sak vol vullis aan die brand gesteek het.

- LIEZL VAN NIEKERK

NOG GEEN ARRESTASIES NA BABA-BRAND NIE

Dié grufonds is verlede Donderdagmiddag, 15 Mei, deur kinders in die Asla-woonbuurt gemaak. Die voorval het plaasgevind in 'n sloot wat in die veld teen die woonbuurt loop. Niemand is nog in hegtenis geneem nie, en die ma van die kind is ook nie opgespoor nie.

Sersant Chris Spies, Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het gesê dat niemand nog in verband met die voorval in hegtenis geneem is nie.

"Die ondersoek na hierdie saak is steeds aan die gang. Die ondersoekbeampte, sers. Daniel April, het die publiek versoek om vorendag te kom met enige inligting wat die polisie kan help om die moeder op te spoor. Enigiemand met inligting kan hom by 079 893 9962 kontak."

FLERE HISTORIER FRA Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Saturnus Primary crowned national champions

The 2025 SAMCA (South African Majorette and Cheerleading Association) National Championships officially kicked off in Oudtshoorn last week, and local talent wasted no time making their mark.

time to read

1 mins

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Na 2 jaar kies Dysselsdorp-krieketklub weer 'n bestuur

Die Dysselsdorp-krieketklub het na byna twee jaar, wat Cedlan Solomons manalleen die krieketsake van Dysselsdorp behartig het, weer 'n nuwe bestuur gekies.

time to read

1 min

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Allers wil probleme op grondvlak aanspreek

Johan Allers, burgemeester van die Oudtshoorn-munisipaliteit, het verlede week, in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum, polisiebeamptes, raadslede en munisipale amptenare, 'n staptoer deur Oudtshoorn se sentrale sakekern onderneem om dringende kwessies op grondvlak te ondersoek.

time to read

1 mins

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Terapiehonde slaag KUSA-bronstoets

Petra du Toit en haar span vrywilligers is bekend in Oudtshoorn vir die werk wat hulle met hul opgeleide terapiehonde, veral by tehuise en skole doen.

time to read

2 mins

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Pro Academy verras by kampioenskappe

\"Ons is totaal oorweldig, dit was glad nie iets wat ons verwag het nie,” sê 'n trotse Nadia Britz, stigter en eienaar van Pro Academy, 'n dansakademie in Oudtshoorn wat die afgelope naweek twee tweede plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse trompoppie en rasieleiervereniging (Samca) nasionale kampioenskappe, asook by die ICU (International Cheer Union) Afrika-kampioenskappe verower het.

time to read

1 mins

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Man wat gestremde kind probeer verkrag, tronk toe

Willem Bruintjies (60) van Volmoed, met 18 vorige veroordelings, is in die Oudtshoorn-streekhof aan poging om te verkrag en aanranding skuldig bevind en ses jaar gevangenisstraf opgelê.

time to read

1 min

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Planne vir kindersorgsentrum in Oudtshoorn kry steun

Die derde maatskaplike gemeenskapskomiteevergadering het verlede Donderdag, 3 Julie, in die ou raadsaal plaasgevind.

time to read

1 min

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Meyer gaan wel van strafbare manslag aangekla word

Die saak teen Samantha Meyer (40), die vrou wat op 8 November 2024 met haar motor in 'n botsing met 'n Volkswagen Golf van 'n jong onderwyser van Dysselsdorp was, is Dinsdag in die Oudtshoorn-landdroshof vir verhoor na die streekhof oorgeplaas.

time to read

1 min

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Wicit Six bo teen Vikings

Die Wicit Six-potspelspan, het Sondag die span van die Vikings in 'n vriendskaplike wedstryd by die Wicit-sportkroeg oortuigend met 24 - 6 geklop.

time to read

1 min

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Familie eis antwoorde na vrou se dood

Familie van wyle Nadia Goliath (36) soek antwoorde na haar dood op 20 Junie toe sy bewusteloos met 'n erg geswelde gesig in haar houtstruktuur in Bobby le Roux-kamp gevind is.

time to read

1 mins

Oudtshoorn Courant

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size