Intentar ORO - Gratis

EINA NA TREKKER OOR SEUN (8) RY

Die Son

|

October 02, 2025

'N AGJARIGE seuntjie van Lutzville ondergaan vandeesweek sy sesde operasie in die Rooi Kruis-kinderhospitaal in Kaapstad nadat 'n trekker glo in Maart oor hom gery het.

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

Wat dinge nog erger maak, is die feit dat die saak glo uit die hof gegooi en van die rol geskrap is sonder dat die polisie een keer die slagoffer se verklaring geneem het.

Die bestuurder van die trekker loop skotvry buite rond terwyl Sally-Ann van der Byl en haar seuntjie, Selwyn (8), hospitaal-in en -uit is.

Die mamma en seuntjie is juis weer dié week in die Kaap omdat Selwyn vandag sy sesde operasie aan sy blaas ondergaan omdat hy steeds sukkel om te piepie.

Volgens Sally-Ann het die ongeluk op 11 Maart in die lokasie waar hulle woon, plaasgevind.

Sy vertel: "Die kinders het by die Bok-hokke agterop die trekker se wa gespeel. Die bestuurder van die trekker het toe later ingeklim en begin ry. Dit is toe dat hy Selwyn tref en ook oor hom ry. Volgens die kinders wat by Selwyn was het hy (die drywer) ná die voorval nog omgekyk en net weggery."

Gehardloop

Een van Selwyn se maatjies het hom op sy rug gesit en saam met hom na Sally-Ann gehardloop. Die mamma sê haar moederhart het amper uit haar bors gespring toe sy hoor wat pas met haar kind gebeur het. Volgens haar het sy die polisie en ambulans na die toneel ontbied.

MÁS HISTORIAS DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size