Try GOLD - Free
Vry van verslawing ná lang pad
Swartland Gazette
|June 30, 2026
Monique Bolton moes op 33-jarige ouderdom die waarheid in die oë kyk - alkohol was nie meer iets wat sy beheer het nie ... dit het háár beheer.
"Al die jare het ek gedink ek is in beheer," vertel sy. "Maar daar kom 'n tyd wanneer jou hele dag se roetine om alkohol draai en jy nie meer sonder dit kan oorleef nie."
Wat eens begin het as iets wat plesier gebring het, het geleidelik verander in iets veel donkerder. Sy het plekke vermy waar geen alkohol was nie, haarself al hoe meer van ander afgesonder en uiteindelik agter geslote deure gedrink. "Wanneer die lekker daarvan eensaamheid word, weet jy iets is verkeerd. Ek wou nooit aanvaar alkohol was 'n probleem nie."
Die pad na herstel was egter nie een-voudig nie. Volgens Monique was sy self haar grootste struikelblok. "Ek wou nie myself aan AA oorgee nie. Ek was bang - bang oor hoe ek sonder alkohol sou oorleef."
Dit was deur Alkoholiste Anoniem (AA) dat sy geleer het om haar lewe weer dag vir dag aan te pak. "AA het my geleer om sekere plekke, mense en dinge te vermy en om alles een dag op 'n keer te pak."
This story is from the June 30, 2026 edition of Swartland Gazette.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Swartland Gazette
Swartland Gazette
Plant a tree, or 10 million, on Heritage Day
South Africa is preparing to plant 10 million trees on Heritage Day, 24 September, in what could become the country's largest environmental initiative in a single day.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Inwoners van Illingelethu betoog
'n Skare van ongeveer 350 inwoners uit Illingelethu, Malmesbury, het Donderdag (25 Junie) aan 'n wettige optog oor onwettige immigrante in die plaaslike gemeenskap deelgeneem.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Mamre dié keer wenner
Darling in agtmanstryd geklop
2 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Jong onnie kort nier ... en hulp
Nierversaking is onlangs by Alezade Brink, 'n 27-jarige onderwyseres van Redelinghuys, gediagnoseer en sy worstel met dié ernstige probleem.
1 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Krieketstories die wêreld oor
Marais Erasmus, 'n oud-onderwyser en oud-Swartlander, het Donderdagaand in 'n volgepakte saal in Malmesbury sy boek oor sy lewe as internasionaal gevierde krieketskeidsregter bekendge- stel.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Geloof dra hom deur stryd
Etienne Laubscher is 'n bekende figuur aan die Weskus - veral vir sy betrokkenheid by kanovaart en die Weskus-kanowedvaartgemeenskap.
2 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Trailblazers and Tastemakers talk
Innovation, entrepreneurship and regional collaboration took centre stage when Swartland Tourism hosted its inaugural Trailblazers and Tastemakers Summit at Meerhof Wine Estate on Friday (26 June).
1 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Dagga in diep donkerte gekry
Verdagtes wat vermoedelik in die besit van onwettige dwelms is, is die afgelope Vrydag (26 Junie) deur lede van die Moorreesburg-polisie en wetstoepassingsbeamptes in hul voertuig op die N7-snelweg voorgekeer.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Twee dood in bendestryd
Twee mense is dood en 'n derde is steeds in 'n kritieke toestand nadat vermeende bendegeweld die afgelope Woensdagoggend (24 Junie) vroeg in Malmesbury uitgebreek het.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Spogaand weer 'n groot sukses
Huis van Heerde se derde spogaand was onlangs 'n besondere hoogtepunt op die plaaslike sosiale kalender en het weer eens gewys wat moontlik is wanneer 'n gemeenskap vir 'n groter doel saamstaan.
1 mins
June 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
