Try GOLD - Free
Sy't wreed gesterf
Swartland Gazette
|November 11, 2025
'n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme-veldtog vir Geen Geweld teenoor Vroue en Kinders wreed kortgeknip toe 'n nabye vriend haar na bewering met 'n elektriese koord doodgemartel het.
Die oorledene is Jamie-Lee de Bruyn van die Ghost Town-informele nedersetting in Stofland, De Doorns.
Sy was ten tyde van haar dood 'n eerstejaarstudent aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van tegnologie (KSUT) se kampus in Wellington.
Jamie-Lee se vermeende aanvaller (21) het verlede Dinsdag (4 November) in die Worcester-landdroshof verskyn.
Die saak is tot 10 November uitgestel. Die beskuldigde bly in aanhouding.
'n Handvol verteenwoordigers van die organisasie Women on Farms het later die dag (Dinsdag 4 November) 'n vreedsame betoging voor die Worcester-landdroshof se gebou gehou.
This story is from the November 11, 2025 edition of Swartland Gazette.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Swartland Gazette
Swartland Gazette
New anti-snake venom out
South Africa has taken a major step towards resolving its antivenom crisis, with the National Health Laboratory Service (NHLS) announcing the release of the first newly-produced batch of snake antivenom after more than a year of critically-low supplies.
1 mins
November 18, 2025
Swartland Gazette
Koringberg vier mylpaal met gemeenskapsbiblioteek
Die gemeenskap van Koringberg vier 'n geskiedkundige mylpaal met die amptelike opening van sy eerste gemeenskapsbiblioteek.
1 mins
November 18, 2025
Swartland Gazette
Malmesbury-Geloftediens herdenk belofte van 1838
Hoe gemaak met 'n belofte wat 187 jaar gelede voor God afgelê is – kan mens dit maar net vergeet?
1 min
November 18, 2025
Swartland Gazette
Do you speak Maths? Tell the world more
International School Library Month takes place annually during the month of October, so the Western Cape Education Department is celebrating with a School Library Competition, where learners can win school library resources to the value of R35 000 for their school.
1 min
November 18, 2025
Swartland Gazette
'Rubberkoeëls vlieg in Kalbaskraal'
'n Klein en stil dorpie buite Malmesbury het weens bendegeweld in 'n oorlogsone ontaard.
2 mins
November 18, 2025
Swartland Gazette
Samoa wys top-spelers aan en sien uit na blink toekoms
Verlede Saterdag (15 November) het die Moorreesburg-rugbyklub, beter bekend as Samoa, sy jaarlikse bekeruitdeling in die Rosenhof-gemeenskapsaal gehou. By die geleentheid is sy sportmanne en -administrateurs van die jaar vereer.
1 min
November 18, 2025
Swartland Gazette
Arden fiks vir plek op wêreldpodium
Arden Kotze (15) neem eersdaags, in Desember, aan die Biathle-wêreldkampioenskap in Mosselbaai deel.
1 mins
November 18, 2025
Swartland Gazette
Skaakmat vir 3 Koringbergers
Drie leerders van Koringberg het 'n trofee en medaljes by hul heel eerste skaakkompetisie nog verower. Dít nadat Jordan Faro, Nathan Hendricks en Keeno Esau skaars twee maande gelede skaak begin speel het.
1 mins
November 18, 2025
Swartland Gazette
Google pays SA media $40m
Google will pay more than US$40 million (R683,4 million) to support South African news media, many of them floundering in a digital age, South Africa's Competition Commission said Thursday past (13 November).
1 min
November 18, 2025
Swartland Gazette
Moorreesburg-polisie vat vier op N7 met dwelms vas
Vier verdagtes wat vermoedelik by die handel van dwelms betrokke is, is die afgelope week deur lede van die Moorreesburg-polisiestasie vasgetrek.
1 min
November 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
