Prøve GULL - Gratis

Sy't wreed gesterf

Swartland Gazette

|

November 11, 2025

'n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme-veldtog vir Geen Geweld teenoor Vroue en Kinders wreed kortgeknip toe 'n nabye vriend haar na bewering met 'n elektriese koord doodgemartel het.

- Enrico Claassen

Die oorledene is Jamie-Lee de Bruyn van die Ghost Town-informele nedersetting in Stofland, De Doorns.

Sy was ten tyde van haar dood 'n eerstejaarstudent aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van tegnologie (KSUT) se kampus in Wellington.

Jamie-Lee se vermeende aanvaller (21) het verlede Dinsdag (4 November) in die Worcester-landdroshof verskyn.

Die saak is tot 10 November uitgestel. Die beskuldigde bly in aanhouding.

'n Handvol verteenwoordigers van die organisasie Women on Farms het later die dag (Dinsdag 4 November) 'n vreedsame betoging voor die Worcester-landdroshof se gebou gehou.

FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette

Swartland Gazette

Du Toit onttroon Dupont

Die 2023-Rugby-Wêrelbeker-kwarteindstryd se dramatiese uitslag het nie in Frankryk se guns teen die Springbokke getel nie.

time to read

1 min

November 11, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Psycho thriller from E J Thorpe

Local author Edward Thorpe has once again made waves in the literary world with the release of his fourth book, The Rule of None - a heavy, powerful psychological thriller exploring the dangers of devotion, control, and emotional manipulation.

time to read

1 mins

November 11, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Ouma: Jare se pyn

Susana de Villiers (70), die Wellingtonse oumagrootjie wat in 2021 met haar drie agterkleinkinders by die Bainskloofpas afgery het, het Dinsdag (4 November) in die streekshof in Worcester verskyn, waar sy die getuiebank ingeneem het.

time to read

3 mins

November 11, 2025

Swartland Gazette

Wys hulle, Mariaan!

Die Suid-Kaapse kusdorp Mosselbaai is van 9 tot 14 Desember die gasheer vir die UIPM-2025-Biathle-, Triathleen Laser-hardloop-wêreldkampioenskappe.

time to read

1 min

November 11, 2025

Swartland Gazette

Bek-en-klou knou beesboere

'n Positiewe geval van bek-en-klouseer (BKS) is verlede week op 'n eiendom in die omgewing van Gouda bevestig nadat 'n boer in die Vrystaat op 1 November simptome van dié siekte by sy kudde opgemerk en aangemeld het.

time to read

3 mins

November 11, 2025

Swartland Gazette

Hantering van vuurwapens by inligtingsaand bekyk

AfriForum se Paarl-tak het onlangs 'n inligtingsaand aangebied waartydens Firearms Guardian, die versekeringsfonds vir gelisensieerde vuurwapen-eienaars, broodnodige inligting oor die wettige hantering van vuurwapens met AfriForum se lede en die breër publiek gedeel het.

time to read

1 min

November 11, 2025

Swartland Gazette

Sy't wreed gesterf

'n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme-veldtog vir Geen Geweld teenoor Vroue en Kinders wreed kortgeknip toe 'n nabye vriend haar na bewering met 'n elektriese koord doodgemartel het.

time to read

1 mins

November 11, 2025

Swartland Gazette

Vlammehel op plase

'n Graanland en 'n vragmotor van Thys van Niekerk het Donderdag omstreeks 14:13 op sy plaas Oumuur in die omgewing van Koringberg aan die brand geslaan.

time to read

1 min

November 11, 2025

Swartland Gazette

Onnie, leerder lig die vinger

Twee oud-Swartlanders het onlangs - op Woensdag 29 Oktober - in Krieket Suid-Afrika se provinsiale T20-wedstryd in Oudtshoorn saam as skeidsregters opgetree.

time to read

1 min

November 11, 2025

Swartland Gazette

Malmesbury swáái wilgelat

Die Malmesbury-krieketklub se eerste span het op 8 November op hul tuisveld in 'n Boland T20-krieketwedstryd teen die Piketberg-krieketklub se eerste span te staan gekom.

time to read

1 min

November 11, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size