Try GOLD - Free
Gerber & Co verwerk wol self
Swartland Gazette
|October 14, 2025
Gerber & Co, 'n bekende modehandelsnaam onder Suid-Afrikaners wat goeie gehalte klere maak en verkoop, het ook 'n wolverwerkingsaanleg in die Paarl geopen, wat sowat 800 kg wol per uur verwerk.

Gerber & Co se wolverwerkingsaanleg in Vosmaastraat in die Paarl, wat die enigste sodanige aanleg in Suid-Afrika is.
Hierdie aanleg is Suid-Afrika se grootste wolverwerkingsaanleg en een van die grootstes ter wêreld, volgens Ryan Weideman, Gerber & Co se bemarkingshoof.
'N DIENS OP TUISBODEM
Volgens hom moes Suid-Afrika voorheen noodgedwonge die meeste van hul wol uitvoer sodat dit by oorsese wolverwerkingsaanlegte hoofsaaklik in China skoongemaak en verwerk kon word, waarna dit weer ten duurste ingevoer moes word omdat die land geen grootskaalse aanlegte besit het nie.
Nou het Suid-Afrikaanse boere immers die opsie om hul wol plaaslik te verwerk, waarna Gerber & Co die wol vir die boer kan teruggee om dit dan self te verkoop.
Wiedeman vergelyk dié diens met 'n klerewassery, waar boere hul skaapwol kan ingee om skoongemaak en verwerk te word, 'n fooi te betaal en dan weer terug te kry, maar sê ook in dieselfde asem dat dit nie ál model is wat die aanleg volg nie.
VERSKEIE GEBRUIKE
This story is from the October 14, 2025 edition of Swartland Gazette.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Swartland Gazette

Swartland Gazette
Man met gesteelde eiendom vas
'n Man het gister (Maandag 20 Oktober) in die landdroshof in Malmesbury verskyn nadat hy in die besit van 'n onwettige vuurwapen en ammunisie asook vermoedelike gesteelde eiendom aangekeer is.
1 min
October 21, 2025

Swartland Gazette
Gimnaste ryg medaljes in
Altesaam 37 gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het die afgelope skoolvakansie hul provinsie en streek by vanjaar se nasionale gimnastiekkampioenskap in Gauteng verteenwoordig.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Fret-liefde loop gou skeef
Al drie die diertjies wat glo voorverlede Saterdag (4 Oktober) deur 'n vrywilliger van die Exotic Animal World Klapmuts gesteel is, is veilig \"terug by die huis\".
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Onmin oor 'uitstapdag'
Een van die groot oomblikke in matrikulante se lewe was vir leerders van die Hoërskool Piketberg amper nie 'n werklikheid nie. Volgens ouers is die leerders van hul matriekuitstapdag ontneem nadat 'n aantal kinders die skoolterrein op Maandag 29 September te vroeg verlaat het nadat hulle daar was om hul nasionale senior sertifikaat-briewe (NSS) te ontvang.
2 mins
October 21, 2025

Swartland Gazette
Akademia open deure in die Paarl
Akademia het die afgelope Woensdag (15 Oktober) 'n nuwe hoofstuk in die Afrikaanse hoër onderwys geskryf met die amptelike opening van sy splinternuwe kampus in die Paarl. Dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, wat reeds in Pretoria gevestig is, het daarmee sy voetspoor na die Wes-Kaap uitgebrei.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
WOW, dié leerders kan in drie tale behoorlik spel
Altesaam 549 leerders van oor Suid-Afrika heen het hul opwagting op Saterdag 11 Oktober by die Universiteit Stellenbosch (US) vir die nasionale eindronde van die 16de Sanlam-Woorde Open Wêrelde-spelfees (WOW) gemaak – een van die grootste en mees inklusiewe spelfees in die land.
1 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
'n Maand sonder sosiale media
Twee Drakenstein-inwoners het besluit om aan die globale NoSo-November-veldtog deel te neem en vir 30 dae hul sosialemediaverbruik te verminder of heeltemal uit te skakel.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Wêreld-voedseldag in M'burg gevier
Die Wes-Kaap se departement van landbou het onlangs Wêreld-voedseldag in Moorreesburg gevier. Dit is op 16 Oktober 'n jaarlikse inisiatief van die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FOA).
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
SA's leading artisnal showcase at Allée Bleu
The Drakenstein Valley adds another jewel to its crown this October as KAMERS/Makers, South Africa's leading artisan showcase, opens its doors at the renowned Allée Bleue Wine Estate.
2 mins
October 21, 2025
Swartland Gazette
Swartland-'Skryfyster' maak golwe
Die Skryfyster van die Swartland, wie se skryfwerk die afgelope dekade oor verskeie bedrywe strek, maak golwe met die vrystelling van haar eerste bundel kortverhale.
3 mins
October 21, 2025
Listen
Translate
Change font size