Try GOLD - Free
Osie Dian speel krieket vir SA Uitnodigingspan
Polokwane Observer
|October 16, 2025
Wat vir Dian Forrester (25) as 'n kinderjare stokperdjie begin het, het ontwikkel in 'n professionele krieketloopbaan wat hom vandag as deel van die Suid-Afrikaanse Uitnodigingspan sien.
Dian Forrester op die krieketveld.
"As kind het my ouma altyd die televisie op krieket gehad en my pa het aksiekrieket gespeel. Ek het gereeld saamgegaan om te kyk, dis hoe die liefde vir die sport begin het," vertel Dian.
Hy het die eerste keer 'n kolf op vierjarige ouderdom vasgehou, en teen sy laerskooldae by Oosskool het hy reeds gereeld gespeel.
This story is from the October 16, 2025 edition of Polokwane Observer.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Polokwane Observer
Polokwane Observer
Yin-yang grades Lim karatekas
Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof
'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
108 golfers tee off in Round Table Golf Day
The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Unieke poppe danksy vlytige hande
Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Club wraps up trials ahead of league
Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Fighting for lifeline treatment for son
At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid
Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Nog 5 miljoen dossisse in Maart
Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oom Attie se lewe gevier
Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter
2 mins
February 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

