Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Koos werk nog volstoom op 83

George Herald

|

George Herald

Op 83 is Suid-Afrika se bekende filmman, Koos Roets, reeds 64 jaar in die filmbedryf en nog volstoom agter die kameras en op filmstelle.

- Hannes Visser

Koos werk nog volstoom op 83

Hy het in 1962 as kamera-assistent by Jamie Uys begin werk, en sy eerste groot deurbraak as kameraman was met Die Geheim van Nantes. Daarna was hy kameraman van talle films van Jans Rautenbach en Katinka Heyns en ook talle TV-reekse met Heyns as regisseur.

Van hierdie films en TV-reekse was onder andere Pappalap, Jannie Totsiens, Abraham, Paljas, Die Wonderwerker, Onder Draai die Duiwel Rond en Feast of the Uninvited.

Hy het later besluit om sy eie films te maak, en films soos Die Erfgenaam, Vlug van die Seemeeu, Sersant en die Tiger Moth en Kootjie Emmer het gevolg. Hy was ook die regisseur van films soos Die Groen Faktor, Daar kom Tant Alie en die televisiereekse Koöperasiestories en Manakwalanners.

Wat hy egter die meeste geniet, is om draaiboeke te verwerk, soos byvoorbeeld die teaterstuk, Faan se trein, wat hy as rolprent verwerk het. Dan was daar ook Jeanne Goosen se 'n Pawpaw vir my Darling, wat hy vir die silwerskerm verwerk het.

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

George Herald

'n Huis vir een, wins vir die ander

Ná etlike jare se wag vir hul eie huise, is verskeie inwoners van Pacaltsdorp warm onder die kraag oor die optrede van sekere HOP-huiseienaars wat onlangs huise ontvang het.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

Alarm sounded over cellphone theft

Conville Police Station's commander, Colonel Anton Stander, has urged motorists and pedestrians travelling along Nelson Mandela Boulevard to remain extremely cautious and vigilant.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Sedgefield man arrested for Plett murder

The 53-year-old suspect arrested for the murder of former Plettenberg Bay detective Anneke 'Nicky' van Heerden (54) was expected to make his first court appearance in Plettenberg Bay yesterday, Wednesday 21 January.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Draai toe die kraan by Vicbaai

Day Zero van George: My bekommernis is dat vlak 2D-waterbeperking ingestel is, maar die kraan by Victoriabaai se strand het gister [Sondag 11 Januarie] sonder ophou geloop.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Unieke klimaat, unieke hops, unieke bier

Mens kan nie anders as om die rye groen hops langs die hoofweg tussen die Oudtshoorn-afdraai en die Outeniquapas te bewonder nie.

time to read

3 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Southern Academy needs funding for Cape Town game

The Thembalethu-based Southern Academy U19 soccer team has qualified for the next round of the prestigious annual Bayhill Premier Cup tournament playoffs after beating MA Colville 1-0 in a tough game at the Greens Manenberg Sports Group in Cape Town on Saturday

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Stap Met Geloof Campaign delivers school shoes to learners

In over just three weeks, a local music-driven initiative has led to enthusiastic community involvement that helped provide much-needed school shoes for some learners in George.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Lawaaikamp's Black Cats drop vital points at home

The former Safa Eden Regional Men's League champions, Black Cats FC, dropped some important points when they played a 2-2 draw with the newly promoted Flying Eagles from Mossel Bay.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Athletes shine as Eden Triathlon heats up

Perfect weather, fast racing and a glimpse of South Africa's future triathlon stars combined to make Sunday's third event of the Eden Triathlon Championships 2025/26 season a memorable one at Great Brak River.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Get ready for 2nd Troysta Run in Feb!

Trail runners are encouraged to enter the second Troysta Run coming up on Sunday 22 February.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size