Poging GOUD - Vrij
Koos werk nog volstoom op 83
George Herald
|George Herald
Op 83 is Suid-Afrika se bekende filmman, Koos Roets, reeds 64 jaar in die filmbedryf en nog volstoom agter die kameras en op filmstelle.
Hy het in 1962 as kamera-assistent by Jamie Uys begin werk, en sy eerste groot deurbraak as kameraman was met Die Geheim van Nantes. Daarna was hy kameraman van talle films van Jans Rautenbach en Katinka Heyns en ook talle TV-reekse met Heyns as regisseur.
Van hierdie films en TV-reekse was onder andere Pappalap, Jannie Totsiens, Abraham, Paljas, Die Wonderwerker, Onder Draai die Duiwel Rond en Feast of the Uninvited.
Hy het later besluit om sy eie films te maak, en films soos Die Erfgenaam, Vlug van die Seemeeu, Sersant en die Tiger Moth en Kootjie Emmer het gevolg. Hy was ook die regisseur van films soos Die Groen Faktor, Daar kom Tant Alie en die televisiereekse Koöperasiestories en Manakwalanners.
Wat hy egter die meeste geniet, is om draaiboeke te verwerk, soos byvoorbeeld die teaterstuk, Faan se trein, wat hy as rolprent verwerk het. Dan was daar ook Jeanne Goosen se 'n Pawpaw vir my Darling, wat hy vir die silwerskerm verwerk het.
Dit verhaal komt uit de George Herald-editie van George Herald.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN George Herald
George Herald
Armdrukkers genooi om by nuwe klub aan te sluit
Georgiete het Saterdag die geleentheid gehad om by die amptelike bekendstelling van die High Rollers Armwrestling Club in George op die armdruktafels kragte te meet.
1 min
George Herald
George Herald
Take part in Pacaltsdorp CPF election
The Pacaltsdorp CPF will hold an election on Sunday 22 March.
1 min
George Herald
George Herald
Outies-skaakspelers staan uit by toernooi
Saterdag 21 Februarie, het twee van Laerskool Outeniqua se skaakspanne aan die Loerie-skaaktoernooi wat deur Laerskool George-Suid aangebied is, deelgeneem.
1 min
George Herald
George Herald
Rates and grants balance budget
The George Municipality has adopted its 2025/26 Adjustment Budget during a special council meeting last Friday, 27 February, introducing key changes aimed at strengthening service delivery, job creation and safety across the city.
1 mins
George Herald
George Herald
Kwaggas laat die kolwe klap
Hoërskool Outeniqua se krieketspanne het 'n naweek van gemengde uitslae beleef tydens hul wedstryde teen HTS Drostdy en Glenwood House, met oorwinnings en naelskraapse nederlae in verskeie ouderdomsgroepe.
1 mins
George Herald
George Herald
Badgers women impress
The Garden Route Badgers women's team recorded back-to-back victories in last weekend's Hollywoodbets Pro series matches against the Dolphins in Oudtshoorn.
1 min
George Herald
George Herald
Heroldsbaai-ervaring vir toekomstige geslagte bewaar
Jan Vreken, direkteur van die Heroldsbaai-natuurreservaat, sê die reservaat bedreig nie die ervarings van vissermanne wat graag aan hierdie stukkie kuslyn visvang nie.
2 mins
George Herald
George Herald
Uit die perd se bek: Jacobs maak boeklees weer lekker
Die opwinding van boeke en die kans om 'n regte skrywer te ontmoet was iets wat Outies van Laerskool Outeniqua nie sommer sal vergeet nie.
1 min
George Herald
George Herald
Saak oor aanval op oudpredikant uitgestel
Die saak teen Eldrin 'Whitey' Nimmerhout en Ricardo Prins, die verdagtes in die gewelddadige aanval op die afgetrede predikant dr. Louis Ronald Petersen (84) van Pacaltsdorp, is vroeër die week in die George-landdroshof tot 17 Maart uitgestel.
1 min
George Herald
George Herald
Two Georgians honoured at WC Sports Awards
Swimmer Minke Janse van Rensburg from George scooped up the title of sportswoman of the year with a disability at the weekend's 2025 Western Cape Sports Awards, announced at a ceremony in Paarl.
2 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
