Try GOLD - Free
Hof beslis onnie se ontslag was onbillik
George Herald
|George Herald
Vyf jaar nadat Gaye Raubenheimer, 'n voormalige onderwyseres van Pacaltsdorp Sekondêr, afgedank is, het die arbeidshof haar ontslag van 2019 as substansieel onbillik verklaar.
Regter RN Daniels het op 2 Desember uitspraak gelewer. Raubenheimer is op 24 April 2019 ontslaan ná 'n tugverhoor waarin aangevoer is dat sy op 25 Mei 2018 "vernederende taal teenoor 'n leerder gebruik" het. Sy het onskuldig gepleit.
Sy het teen die ontslag geappelleer, en toe dit onsuksesvol was, het sy die geskil oor die billikheid van haar ontslag na die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys (Ravo) verwys. Die arbitrasie het van September 2019 tot September 2020 plaasgevind, en die kommissaris het destyds bevind dat die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) sy saak op die balans van waarskynlikhede bewys het en dat die ontslag substansieel billik was.
"My menswaardigheid is aangetas en my professionele integriteit in twyfel getrek. Ek was in die media voorgestel asof ek skuldig was, al het ek die uitslag op hersiening geneem."
Op hersiening het die arbeidshof egter die arbitrasiebevel van Ravo tersyde gestel.
This story is from the George Herald edition of George Herald.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM George Herald
George Herald
Smith Power brings world-class turf solutions to George
Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.
1 mins
George Herald
George Herald
KI-karikature groot pret, MAAR ...
Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.
2 mins
George Herald
George Herald
Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026
By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.
1 min
George Herald
George Herald
Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte
Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.
1 min
George Herald
George Herald
Great start for Badgers in one-day cup
The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.
1 min
George Herald
George Herald
Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole
Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.
1 min
George Herald
George Herald
Heidedal blink in nuwe rugbytruie
Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.
1 min
George Herald
George Herald
Jong atlete laat die rekords spat
Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.
1 mins
George Herald
George Herald
George Post Office neglected but operational
The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).
1 min
George Herald
George Herald
No major events for Rosemoor track
January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

