Try GOLD - Free

Fyn swartkop ken van uithou en aanhou

George Herald

|

George Herald

Minder as 'n jaar voor haar 50ste verjaarsdag het Lizl Kuyler besluit dis tyd vir 'n nuwe uitdaging.

- Ilse Schoonraad

Daar en dan, in September 2023, het dié fyn swartkop van die plaas Skimmelkrans net buite George 'n nuwe perd opgesaal en die uitdagende wêreld van uithouritte aangepak.

Sedertdien het sy 'n ongelooflike 2 044 km in die saal tydens uithouritte afgelê en glo Lizl sy kan nog meer doen, maar haar perde se welsyn bly haar eerste prioriteit.

"Om mooi na hulle te kyk is alles, want hulle is jou kosbaarste geskenk wat die sport betref. In September 2025 was ek twee jaar in die sport en dit hou my op my tone. Dit is 'n sport wat jou nederig hou. Daar is ongelooflike ruiters en dis meestal die ouer garde wat met Springbok-baadjies spog. Die sport word deur ouer vroueruiters gedomineer.

"Ek verwonder my aan hierdie ongelooflike sterk vrouens se uithouvermoë wat 120 km en 160 km op een dag op 'n perd se rug kafdraf. Hulle doen dit asof dit tweede natuur is. Amazing!"

Uithouritte het ook 'pit stops'

Lizl sê uithouritte werk op dieselfde beginsel as motorwedrenne. “Die veeartse kyk baie mooi na die perde. Perde kom in op eerste, tweede en derde bene na elke 30 km of 20 km vir 'n veeartsondersoek. Eers moet jy en jou perdeversorger jou perd afkoel tot 'n hartpols van 64 en dan word jou perd na die vet lineups geneem.

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size