Try GOLD - Free

Van Ingenieur tot storieverteller: Dr. Hennie Barnard deel die lewe se lekker lesse

George Herald

|

George Herald

"Dr. Hennie Barnard, 'n afgetrede beheerstelselingenieur, het verlede Saterdag sy eerste boek, Die lewe se lekker lesse, by Dutton's Cove in Heroldsbaai bekendgestel. Hier het die gehoor meer geleer oor hoe Hennie die oorgang van besigheidsman na skrywer gemaak het.

- Marguerite van Ginkel

Van Ingenieur tot storieverteller: Dr. Hennie Barnard deel die lewe se lekker lesse

In diep gesprek. Marguerite van Ginkel, George Herald-joernalis, peper Hennie met 'n paar in diepte vrae tydens die boekbekendstelling in Heroldsbaai.

Hennie het vertel dat hy nog altyd 'n fyn waarnemingsvermoë gehad het en maklik die snaakse in netelige situasies raaksien. Dit is presies wat in sy boek, wat uit 'n versameling van 23 kortverhale bestaan, uitgebeeld word. Hy neem die leser op 'n visuele en emosionele reis en ry saam met hulle die golf tot by 'n onverwagte en verrassende einde.

Sy skryfwerk, geïnspireer deur groot geeste soos Jan Spies, PG du Plessis, Annelie Botes en Dana Snyman, lees soos 'n kaggelvuurstorie oor gewone mense op 'n ongewone manier vertel.

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size