Try GOLD - Free

Loslootjie vir Top 8-spelers

George Herald

|

George Herald

Met die Top 8-klubkompetisie wat dié komende naweek 'n loslootjie het, sal die deelnemende spelers - en natuurlik hul ondersteuners - sekerlik daarna uitsien hoe die Springbokke in Kaapstad rugby speel wat die reuk van verlede naweek se brouwerk teen Australië verdryf.

- Hugo Redelinghuys

Dalk wyk Rassie Erasmus af van sy "nuwe spelpatroon" en laat hy die spelers toe om régte Springbokrugby te speel. Saterdag se toets in die Kaapstad-stadion is nou 'n gulde kans vir die Bokke om hul ondersteuners met 'n oortuigende oorwinning terug te betaal.

Op die plaaslike rugbyfront het twee klubwedstryde darem opgemaak vir die Bokke se getjommel. In Oudtshoorn was Evergreens en Bridgton in 'n titaniese stryd betrokke met Evergreens wat uiteindelik naelskraap met 33 - 31 aan die wenkant was.

Met dié oorwinning het Pacaltsdorp se spogspan wéér 'n vyfpunter behaal en gee hy steeds die pas aan in die Top 8-kompetisie met 48 punte.

MORE STORIES FROM George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size