Try GOLD - Free
VGK Blanco: sakke vol geld en 'n kerk vol vrae
George Herald
|George Herald
Spanning binne die VGK Blanco-gemeente het die afgelope week tot kookpunt gestyg ná verskeie omstrede voorvalle, insluitend die ontdekking van sakke vol geld, ontwrigting van 'n Sondagdiens, en uiteindelik polisie-ingryping.
Die onrus spruit glo uit 'n lang stryd tussen lidmate van wyk 22 en die kerkraad oor die hantering van fondse en 'n vermeende gebrek aan aanspreeklikheid in die leierskap. Reeds in September 2024 het die groep 'n formele brief aan die kerkraad gestuur waarin hulle antwoorde en groter deursigtigheid geëis het. Hulle het ook versoek dat 'n vergadering met die predikant en kerkraad gehou word.
Die spanning het op Sondag 6 Julie 'n hoogtepunt bereik toe 'n groep lidmate tydens die oggenddiens opgestaan en openlike antwoorde geëis het.
Daar word beweer dat die kerk ook honderde duisende rande aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) skuld.
Die saak is later aan die Regskommissie van die VGK-streeksinode voorgelê, maar die kommissie het aangedui dat hulle slegs kan optree indien die kerkraad self 'n formele versoek daartoe rig. Tot op hede het die kerkraad glo nog nie so 'n versoek gerig nie, en vergaderings tussen die raad en die groep lidmate het geen oplossings opgelewer nie.
Sakke vol geld ontdek
This story is from the George Herald edition of George Herald.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
