Facebook Pixel Bekende tannie op amper 101 jr oorlede | Gemsbok - newspaper - Read this story on Magzter.com

Try GOLD - Free

Bekende tannie op amper 101 jr oorlede

Gemsbok

|

July 11, 2025

"Ant Bonnie was in ons generasie en gemeenskap 'n ikoon van liefde, medemenslikheid en deursettingsvermoë", sê Rudolph "Bokkie" Saal in 'n whatsApp-boodskap aan die Pretorius-familie wat hul ma in die vroeë oggendure (03h20) van Saterdag 5 Julie aan die dood afgestaan het.

Hilda Kathleen Pretorius (gebore Martin) is op die rype ouderdom van 100 jaar en 364 dae oorlede in die Upington mediese sentrum. Die gemeenskap het haar geken as ant Bonnie, die eggenote van wyle Gert Pretorius, 'n oud-onderwyser en bekende kunstenaar.

Sy is op 6 Julie 1924 op 'n plaas in Boksput in die destydse Botswana Protektoraat gebore, uit 'n gesin van drie, van John en Sophie Martin. Uit haar huwelik is 12 kinders gebore waarvan vyf oorlede is. Ná haar 90ste verjaardag het haar sig verswak en sy het later blind geword. Dit het groot kommer en besorgdheid in haar gesin se lewe meegebring.

MORE STORIES FROM Gemsbok

Gemsbok

Droogbaan Opedag by Vine Academy

Die Vine Academy en Model Farm het verlede week 'n suksesvolle Droogbaan Opedag aangebied waar produsente die geleentheid gehad het om verskillende droogfasiliteite en -prosesse eerstehands te besigtig en met mekaar te vergelyk.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Lewenslank vir man wat meisie se dogter oor 13 jaar verkrag

Die Prieska-streekhof het Christian Ranthaba tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis na sy skuldigbevinding aan die langdurige verkragting van sy meisie se dogter, wat begin het toe sy 3 jaar oud was en vir 13 jaar voortgeduur het.

time to read

1 mins

March 06, 2026

Gemsbok

Suksesse behaal tydens interprovinsiale aksies in JTG

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Mothibistad het op 26 Februarie 2026 van 08:00 tot 10:00 aan die interprovinsiale padblokkade-operasie deelgeneem.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Besigheidsbedrogbeskuldigde in hof

GEMSBOK-KATHU: Die Valke se Ernstige Handelsmisdaadondersoekspan het Amy Mellisa Van Heerden (30) in hegtenis geneem op 205 aanklagte van bedrog, geldwassery sowel as diefstal.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Wêreldbiddag vir Vroue 6 Maart 2026

Wêreldbiddag vir Vroue word Vrydag, 6 Maart by die NG Kerk, Upington-Oos gehou.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Augrabies vrou skuldig op 242 aanklagte van bedrog

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) kan nog 'n suksesvolle skuldigbevinding op hulle kerfstok afmerk, nadat hy die skuldigbevinding en vonnisoplegging van Elizabeth Christina Smith in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof (SCCC) in Augrabies verseker het.

time to read

1 min

February 27, 2026

Gemsbok

"Ons gaan Plaastoe!"

As daar drie woorde is, wat enige iemand met kinderlike opgewondenheid vul - is dit \"Ons gaan Plaastoe!

time to read

2 mins

February 27, 2026

Gemsbok

HeartKids SA - Die groot stap is weer aan

Februarie is vir meeste van ons bekend as Liefiemaand waar ons aan mekaar ekstra liefde en waardering toon, maar in die CHD-wêreld staan Februarie bekend as CHD (Congenital Heart Defect/ Disease) Bewusmakingsmaand.

time to read

1 min

February 20, 2026

Gemsbok

Nuwe insekspesies benoem ter ere van SANParke en die Richtersveld

GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Richtersveld Nasionale Park bly sy merkwaardige biodiversiteit openbaar - hierdie keer deur die ontdekking van verskeie insekspesies wat voorheen onbekend was aan die wetenskap.

time to read

1 mins

February 20, 2026

Gemsbok

Nasionale toekenning vir HMO

GEMSBOK-KAKAMAS: Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) het onlangs in Pretoria die top Afrikaanse skole in die land aangewys, suiwer op akademiese uitslae.

time to read

1 min

February 20, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size