Try GOLD - Free
'KIDS WAS NIE DRONK'
Die Son
|August 07, 2025
IN 'N hartroerende pleidooi vra Sian Eksteen, die ma van Perth Eksteen, dat mense moet ophou stories versprei dat hulle kinders dronk was en onder die invloed bestuur het.
-
"Hulle was nie dronk nie. Een van die kinders in die hospitaal het dit bevestig. Dis wreed om families se seer nog meer te maak deur valse stories te versprei," laat hoor die gebroke ma.
Perth (17) was een van die vier jongmense wat Saterdagaand tragies gesterf het in 'n ongeluk in Cyril-rylaan in Brackenfell.
Die kar het teen 'n boom gebots en vlamgevat.
Kiara-Joy Daniels (16), Daniel Jansen van Rensburg en Adrian le Roux (15) is die drie ander tieners wat in die gru-ongeluk dood is.
Twee van die insittendes is met die impak met geweld uit die voertuig geslinger, wat hulle dood veroorsaak het, en twee van die ander insittendes het verkool toe die kar vlamgevat het.
Nog twee is met ernstige beserings hospitaal toe geneem.
Toe Eksteen Saterdagaand haar seun omstreeks 19:00 probeer bel en sy foon is af, het haar moederlike instinkte onmiddellik ingeskop.
Nadat sy hom probeer bel het, het sy 'n plasing gesien oor 'n gru-ongeluk in Brackenfell.
This story is from the August 07, 2025 edition of Die Son.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
