يحاول ذهب - حر

Saai stig vereniging om boere na VS by te staan, risiko te verlaag

January 08, 2026

|

Polokwane Observer

Die familieboerenetwerk Saai het 'n vereniging geloods vir agentskappe wat Suid-Afrikaners help om werk op plase in die VS te kry.

- Barry Viljoen

Saai stig vereniging om boere na VS by te staan, risiko te verlaag

Dr. Theo de Jager, voorsitter van Saai se direksie.

Saai sê in 'n mediaverklaring dat die vereniging, H2A Agency Association (H2AAA), ten doel het om die integriteit van die professie, sowel as die geleenthede wat jaarliks aan Suid-Afrikaners en plaaswerkers van elders in die wêreld gebied word, te beskerm en te bevorder.

Volgens Saai is H2AAA 'n tydelike visumprogram wat boere in die VS sedert 1952 in staat stel om seisoenale werkers uit verskeie lande regoor die wêreld te werf om op hul plase te werk.

In die 2024/2025-seisoen het sowat 25 000 Suid-Afrikaners aan die program deelgeneem.

Boere in die VS skakel meestal met agentskappe wat werksaansoekers keur, hulle met administratieween reisreëlings bystaan, en as tussenganger tussen VS-boere en Suid-Afrikaanse werkers optree.

المزيد من القصص من Polokwane Observer

Polokwane Observer

Gemeenskap onthou Frans Gouws (57)

Slegs vyf dae voor Kersfees moes Frans Gouws (57) se familie finaal van hom afskeid neem.

time to read

1 mins

January 08, 2026

Polokwane Observer

Padel: Fun and accessible for everyone

All the more local residents are embracing padel, a fast-growing racquet sport that's quickly becoming a favourite for people looking for a fun way to stay active.

time to read

1 mins

January 08, 2026

Polokwane Observer

Matebele Corporates to uplift the community

Matebele Corporates is a business empowerment company which was established to help aspiring entrepreneurs turn their ideas into real, sustainable businesses.

time to read

1 min

January 08, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Westenburg artist ‘RoEvahson’ makes name in creative scene

Multidisciplinary artist Rolland 'RoEvahson'

time to read

1 min

January 08, 2026

Polokwane Observer

Passionate about raising awareness on autism

National training coordinator for Autism South Africa (Asa), and local resident Leryke Kleynhans who is autistic, hosts annual educational autism workshops nationally, which are part of a broader national initiative

time to read

1 min

January 08, 2026

Polokwane Observer

9 years of true compassionate care for animals

While many admire animals from a distance, Hebert Dikgoba understands the dedication required to care for them every day.

time to read

1 mins

January 08, 2026

Polokwane Observer

The art of squash for beginners

Michael Ward from the Polokwane Squash Club has shared valuable insights for beginners and anyone interested in taking up squash this year.

time to read

1 min

January 08, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

'n Stad van ouds, en tog ook nuut

Aan die begin van die jaar kyk 'n mens gewoonlik eerder vorentoe as terug, maar sonder ons herkoms het niemand 'n toekoms nie.

time to read

1 mins

January 08, 2026

Polokwane Observer

Nuwe jaar, nuwe geleentheid om te gee

So dikwels hoor 'n mens die woorde, 'Nuwe jaar, nuwe jy'.

time to read

1 mins

January 08, 2026

Polokwane Observer

Junior pageant queen represents SA in the US

\"Having the opportunity to represent my country is something I am very proud of.

time to read

1 min

January 08, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size