Versuchen GOLD - Frei
Saai stig vereniging om boere na VS by te staan, risiko te verlaag
Polokwane Observer
|January 08, 2026
Die familieboerenetwerk Saai het 'n vereniging geloods vir agentskappe wat Suid-Afrikaners help om werk op plase in die VS te kry.
Dr. Theo de Jager, voorsitter van Saai se direksie.
Saai sê in 'n mediaverklaring dat die vereniging, H2A Agency Association (H2AAA), ten doel het om die integriteit van die professie, sowel as die geleenthede wat jaarliks aan Suid-Afrikaners en plaaswerkers van elders in die wêreld gebied word, te beskerm en te bevorder.
Volgens Saai is H2AAA 'n tydelike visumprogram wat boere in die VS sedert 1952 in staat stel om seisoenale werkers uit verskeie lande regoor die wêreld te werf om op hul plase te werk.
In die 2024/2025-seisoen het sowat 25 000 Suid-Afrikaners aan die program deelgeneem.
Boere in die VS skakel meestal met agentskappe wat werksaansoekers keur, hulle met administratieween reisreëlings bystaan, en as tussenganger tussen VS-boere en Suid-Afrikaanse werkers optree.
Diese Geschichte stammt aus der January 08, 2026-Ausgabe von Polokwane Observer.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Polokwane Observer
Polokwane Observer
Yin-yang grades Lim karatekas
Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof
'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
108 golfers tee off in Round Table Golf Day
The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Unieke poppe danksy vlytige hande
Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Club wraps up trials ahead of league
Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Fighting for lifeline treatment for son
At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid
Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Nog 5 miljoen dossisse in Maart
Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oom Attie se lewe gevier
Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter
2 mins
February 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

