يحاول ذهب - حر
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
February 26, 2026
|Polokwane Observer
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
Daniël van Ryneveld het groot geword in 'n familie wat aktief is en het nog altyd daarvan gehou om gesond en aktief te wees.
"Ek is basies in die fiksheidsindustrie in gebore en het beide die goeie en slegte daarvan beleef. Ek het gesien dat die strewe na 'n gesonde leefstyl en 'n goeie voorkoms baie vinnig in 'n afgod kan verander en jou lewe totaal en al verwoes wanneer jy dit nie beheer nie.
"Om gesond te eet en te oefen is belangrik maar beteken niks as jy nie 'n verhouding met Jesus het nie."
Daniël het onlangs 'n nuwe oefenkonsep bekend gestel waarin kondisionering, kragoefeninge, Pilates en 'rebounding' gekombineer word.
هذه القصة من طبعة February 26, 2026 من Polokwane Observer.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Polokwane Observer
Polokwane Observer
Yin-yang grades Lim karatekas
Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof
'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
108 golfers tee off in Round Table Golf Day
The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Unieke poppe danksy vlytige hande
Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Club wraps up trials ahead of league
Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Fighting for lifeline treatment for son
At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid
Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Nog 5 miljoen dossisse in Maart
Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oom Attie se lewe gevier
Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter
2 mins
February 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

