Try GOLD - Free

INTIEM Tydskrif Magazine - Oktober - November 2017

filled-star
INTIEM Tydskrif
From Choose Date
To Choose Date

INTIEM Tydskrif Description:

INTIEM is daardie 'soul sister' by wie jy kan bieg, raad vra, of sommer net bevestiging kry dat jy en jou huwelik nie so abnormaal is soos wat jy gedink het dit is nie! INTIEM wil jou inspireer om jul huwelik te verbeter, te verfris, te verryk, en te versier! Ons wil jou bemagtig en toestemming gee om beheer oor jul sekslewe te neem. Die tydskrif het nie grense nie en swerf die wêreld vol. Dit is ons doel dat soveel moontlik vroue hierdie boek lees en tot aksie oorgaan. Omdat ons weet dat die manne ewe versot op INTIEM is, bied ons ook aan hulle ’n afdeling wat spesifiek vir hulle geskryf is, met witwarm bedpretwenke! Maak nie saak of jy pasgetroud en onskuldig is, pasgetroud en nié so onskuldig, ‘n middeljarekrisis beleef of binnekort jou goue herdenking vier nie, trek jou INTIEM nader, trek jou kantnommertjie aan, en begin vandag nog jul huwelik bou!

Neem asseblief kennis dat invoegsels wat saam met die gedrukte uitgawe van die tydskrif gelewer word, nie in die digitale weergawe sal wees nie. Byvoorbeeld: brosjures en geskenke.

In this issue

Ons sonskyn-uitgawe: Kweek SO 'n positiewe huwelik!
Neels van Jaarsveld en Jeanne: Dis waar ons vreugde vind!
Vind uit: Wat is jou taal van verskoning vra.
Geloof: Verwag 'n wonderwerk in jou huwelik!
Doen: Jou noodstappe na 'n "affair".
Idees: 20 japtrap gewoontes vir 'n gelukkige huwelik.
Raad: 3 woorde, 4 truuks, 15 minute vir slaapkamer woema.

Recent issues

Related Titles

Popular Categories