Try GOLD - Free
Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte Magazine - 2021
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
Twee-en-dertig jaar. ’n Leeftyd lank. Wat ’n voorreg om vir daardie tydperk die kosredakteur te kon wees van die land se grootste tydskrifte, Huisgenoot en YOU. Vir my was die grootste lekkerte die bydrae wat Huisgenoot se lesers altyd gelewer het. Die immergewilde Wenresepte met resepte wat lesers nog gepos het, is uitgebou na heerlike kosreise die land vol waarop ek vele uitstaande kokke op die mooiste plekke ontmoet het. Hierdie boek is ’n allegaartjie gekies uit 32 jaar se resepte uit my kombuispen, en van my heel grootste gunstelinge.
Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte Magazine Description:
Carmen Niehaus se 100 beste resepte Daar is min Suid-Afrikaners wat nie die legendariese Carmen Niehaus ken nie. Twee-en-dertig jaar lank was sy kosredakteur van Huisgenoot en YOU, en later ook van Drum. Nou het sy uit die derduisende resepte wat die afgelope dekades onder haar wakende oog in die tydskrif-toetskombuis berei is, dié gekies wat sy die graagste tuis vir haar gesin en vriende maak – hartskos uit haar eie kombuis. Die bundel is deurspek met herinneringe aan die mense wat deur die jare saam met haar gekook het, lesse uit haar ma se plaaskombuis en raad oor wat alles met gunsteling-bestanddele opgetower kan word. Moet jy gaste onthaal? Braai ’n Karoo-lamsboud. Kom jy moeg tuis ná ’n lang werkdag? Gooi ’n vullende slaai bymekaar. Moet jy groente in die kinders se lyf kry? Hulle sal nie kan nee sê vir sampioenlasagne nie. Wil jy die hordes voer? Maalvleis is jou antwoord! En vir al die suikertande is daar natuurlik meer as genoeg poedings, terte, koeke en ander lekkernye. Moenie dié bêre-uitgawe misloop nie – jy sal keer op keer daarheen wil terugkeer om saam met Carmen jou eie, heerlike kosherinneringe te bou.
Related Titles
SARIE Kos
Landbou Boerekos
Kuier Combo
Huisgenoot Diabete
Huisgenoot Stap vir Stap
SARIE Karamel
Huisgenoot Potjies
SARIE sjokolade
Huisgenoot Maklik in die mikro
Huisgenoot Heerlike dieetkos
Huisgenoot Beste Resepte Poedings
Tuis | Home: SA Pork Recipes
Huisgenoot Lugbraaier
Maklik met Marinda
Tuis Kortpadkos
Sarie Okkasie
Lugbraaier
Huisgenoot: Min Suiker
Huisgenoot: Superslaaie vir elke Seisoen
SARIE : Kokkedoor
Huisgenoot: Kook Vooruit
Sarie Diabetes
Huisgenoot-Wenresepte
Huisgenoot se Die Koelste Kosblik-idees
Huisgenoot se 30 Idees vir Ontbyt
Huisgenoot: Feeskos
Huisgenoot se Salige Soetgoed
Landbou Boerekos: Saam aan Tafel
Kortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing
Skud dit af!