Facebook Pixel 'DIT IS 'N EER OM DIE HERE TE DIEN' | Die Son - newspaper - Read this story on Magzter.com

Try GOLD - Free

'DIT IS 'N EER OM DIE HERE TE DIEN'

Die Son

|

November 06, 2025

GELOWIG: David Jantjies meen God beteken alles vir hom. Hy is in beheer van ons lewe. Om God te dien is 'n eer!

- KHIRSTEN BOOYS

'DIT IS 'N EER OM DIE HERE TE DIEN'

DAVID JANTJIES

HY SIEN musiek nie net as 'n mandaat en 'n lewenstyl wat heling bring.

Die gospel-kunstenaar David Jantjies, wat in Macassar grootgeword het, glo sterk dat musiek die krag het om lewens te verander, net soos dit sy eie lewe verander het.

Hy vertel vir hom is musiek nie net 'n passie nie - dit sit in sy gene. "Sing is in my familie! Almal sing," verduidelik hy met trots.

Volgens hom het hy grootgeword in die kerk waar sy pa as pastoor dien en sang was altyd deel van die familie se daaglikse lewe. "As familie het ons altyd saamgesing. Ons het selfs 'n groep gehad wat net uit familie bestaan het, genoem 'Chosen Family'. So, sang was altyd daar," onthou hy.

As seun van 'n pastoor het Jantjies sy kinderjare tussen kerkbanke en sang deurgebring.

"Ek was in die kerk van kleins af," sê hy.

"Dit was my tweede huis - eintlik my eerste huis, want ons het meer tyd daar as by die huis deurgebring."

MORE STORIES FROM Die Son

Die Son

Dís wat jy nou by SOF kan verwag

DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PMC en CDR wéér saam innie kooi

DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.

time to read

1 min

April 30, 2026

Die Son

Die Son

'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'

WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

FAMILIE IS STUKKEND

Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP

DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE

'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF

SWD Arende in beter posisie om te qualify

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN

'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD

DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE

Nooit gedink sy sou selfs radio love

time to read

2 mins

April 30, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size