Facebook Pixel Read Newspaper from Best selling Magazines and Newspaper

Try GOLD - Free

Newspaper

Bosveld Review

Boosdoeners slaan toe

DIE Percy Fyfe Natuurreservaat het onlangs twee blouwildebeeste verloor na boosdoeners die diere geskiet het.

1 min  |

July 17, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Clay, colour and creativity

THE Mustard Pot Clay Café, located opposite Mall of the North, turned into a creative hub last Thursday as children gathered for a holiday pottery class packed with fun, learning, and some messy excitement.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

MDA's education expo a winner

MOKOPANE Destiny Academy (MDA) outdid themselves again during the recent Bushveld Education Expo.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

Mayor hails film festival

\"THE Uhuru film festival is more than just a film showcase - it is a celebration of youth voices, a tribute to emerging talent and a bold declaration that Mogalakwena is a place where stories live, breathe and matter,\" said Mayor Ngoako Tauestsoala on the eve of the Uhuru film festival opening hosted by the Lifestyle restaurant on July 3.

2 min  |

July 11,2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Plaaslike renjaers skitter op ovaalbaan

DIE ovaalbaan buite die dorp het Saterdag weer gegons van opwinding toe die Bosveld Wedrenklub nóg 'n suksesvolle wedrenbyeenkoms vir die jaar aangebied het. Toeskouers het saamgepak om die braaivleisvure en moedig tussen die kole en rook hul gunstelingrenjaers aan.

1 min  |

July 11,2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Ondersteun die Mokopane DBV

DIE Mokopane DBV het die afgelope jaar betekenisvolle veranderings ondergaan.

2 min  |

July 11,2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Rotary president, Victor takes on 2nd term

THE Rotary Club of Mokopane held its annual induction ceremony of their reelected second term president, Victor Ojionye at The Park Hotel on Saturday.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

Suspected drug dealers nabbed in operation

POLICE in Mahwelereng arrested two men between the ages of 26 and 35, during an intelligence-driven operation targeting suspected drug dealers last Thursday.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

Man who rapes boy, sentenced to life imprisonment

PROVINCIAL police commissioner Lt Gen Thembi Hadebe has welcomed the life imprisonment sentence handed down by the Mahwelereng Regional Court recently, to a 22-year-old man from Ga-Madiba village for the rape of a 13-year-old boy.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

Christmas in July at Meropa Casino

VISITORS to Meropa Casino and Entertainment World braved the cold during the Christmas in July and Market glow-festival which presented a delightful three-day outdoor event from July 4-6.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

Skote in die kol by SAJWV skietdag

DIE skote het onlangs behoorlik geklap by die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) Soetdoring-tak se jagskietdag.

1 min  |

July 11,2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Ondersteuningsgroep vir rouproses skop binnekort af by N.G. kerk

AS jy, of iemand wat jy ken, deur 'n trauma of die dood van 'n geliefde gaan, is dit natuurlik om deur 'n rouproses te gaan.

1 min  |

July 11,2025
Bosveld Review

Bosveld Review

CVO-netbal; rugbyspelers pronk in nasionale spanne

VIR Jan-Albert Potgieter, Marko Pheiffer, Jan van Zyl en Herman Potgieter van die CVO Skool Potgietersrus was dit 'n voorreg om opgeneem te word in die nasionale 0/19-rugbyspan wat onlangs in Groblersdal aan die BCVO Winterspele deelgeneem het.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

Faith, fun, and friendship at Vacation Bible School for 200 children

CELEBRATION Church Mokopane hosted its much-loved annual Vacation Bible School (VBS) last week, bringing together nearly 200 enthusiastic children for a fun-filled, faith-based adventure.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

Suspect in court for abuse and kidnapping

A 42-YEAR-OLD man appeared in the Mahwelereng Magistrate's Court last Tuesday after serious charges, including two counts of attempted murder, rape, kidnapping, assault, malicious damage to property, and violation of protection orders were brought against him.

1 min  |

July 11,2025
Bosveld Review

Bosveld Review

'n Wen vir rugbymanne

DIE Potties rugbymanne het Saterdag stof in die oë van Noordelikes Rugbyklub geskop deur te sorg vir uitmuntende rugby.

1 min  |

July 11,2025

Bosveld Review

DBV hou diere gesond

DIE DBV Mokopanetak het verlede Saterdag 'n gemeenskapsdag gehou waarin die personeel 'n diens gelewer het om diere veilig en gesond te hou.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Ouma Annette bring troos, liefde

ANDRé en Annette van der Schyff is geliefde figure in die gemeenskap van Mookgophong, bekend vir hulle warm harte en bereidwilligheid om ander te help.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Thief sentenced to six years

THE Mokopane Regional Court sentenced 37-year-old Joseph Kungwengwe to six years' imprisonment for possession of a stolen vehicle, following his arrest near the Zebediela toll plaza on December 29.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Jeug die sleutel tot SA voorspoed

\"WANNEER ons droom van 'n veilige, voorspoedige en verenigde Suid-Afrika, moet ons in die toekoms belê, want die jeug ís die toekoms,\" het Marita Louw, VF Plus-wyksraadslid van Mookgophong, onlangs in die parlement gesê. Sy het beklemtoon dat beleggings nie net finansieel moet wees nie, maar ook moet bestaan uit mentorskap, geleenthede en hoop.

1 min  |

July 04, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Promosiedag 'n fees by JM Slaghuis

DIT was 'n dag vol joligheid verlede Saterdag toe J&M Slaghuis 'n promosiedag aangebied het.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Die kleie vlieg tydens skietdag

DIE koue wintersoggend het skuts van die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) Soetdoringtak nie teruggesit tydens die Eendhaelgeweerskietoefening wat onlangs gehou is nie.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Spreading kindness one clean-up at a time

AS the school holiday started, a group of enthusiastic learners and volunteers gathered last Saturday to take part in a community clean-up as part of the MyMokopane initiative.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Spelers swaai stokke vir Langnag gholfdag

VIR die voormalige skoolhoof van Hoërskool Piet Potgieter, Jas Hansen was dit sedert 2006 reeds 'n droom om die HPP Langnag gholfdag te laat gebeur.

1 min  |

July 04, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Spore lei tot verdagtes, buit

DIE Heritage Protection Group (HPG), Bassopa Antipoaching en die Tinmyne polisie is onlangs uitgeroep na 'n inbraak op 'n plaas in die Sterkrivieromgewing.

1 min  |

July 04, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Krugie rolbalaand groot pret

ONDERWYSERS, leerders en ouers het die koue hulle nie laat onderkry tydens Laerskool Krugerpark (Krugies) se onlangse rolbalaand wat deur die o/12-netbal gereël is nie.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Karatekas skitter op internasionale verhoog

DIE Mokopane Karatekas het onlangs geskitter op die Internasionale verhoog, vanaf 8-15 Junie.

1 min  |

July 04, 2025

Bosveld Review

Skool maak harte oop vir senior burgers

OUERS, leerders en personeel van Thorntree Preparatory school het onlangs hul harte en hande oopgemaak vir die Piet Potgieter Monument Ouetehuis en 'n groot verskeidenheid kruideniersware oorhandig.

1 min  |

July 04, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Groot spanbou by Ortloff's se rolbaldag

DIE opgewondenheid was groot by die Potgietersrus Rolbalbaan verlede Vrydag toe 13 spanne opgedaag het vir Ortloff's Preparatory School se eerste rolbaldag.

1 min  |

June 26, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

HPP-landsdieners verryk hul kennis oor die natuur

HOëRSKOOL Piet Potgieter (HPP) se landsdieners het onlangs hul kennis van die natuur verryk tydens 'n naweekkamp by Vista-Vista Wildsplaas net buite die dorp.

1 min  |

June 26, 2025