Prøve GULL - Gratis
Tonnel bly toe
Swartland Gazette
|October 07, 2025
Herstelwerk aan die Hugenote-tonnel tussen Paarl en Worcester kan tot twee weke duur.
Só het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) Sondag in 'n verklaring gesê.
Dit volg nadat 'n bus Vrydagaand (3Oktober) omstreeks 23:00 in die tonnel aan die brand geraak en dit skade aan die tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasieen brandopsporing-stelsels asook die ventilasiestelsel aangerig is.
Die bus was glo van Mthatha na Kaapstad onderweg.
Volgens die Drakenstein-munisipaliteit het 'n voorlopige ondersoek bevind dat die bus glo 'n elektriese fout ervaar het.
Alle passasiers is veilig ontruim.
'n Brandbestryder het geringe beserings opgedoen en is na die hospitaal geneem.
Volgens Lwando Mahlasela, 'n provinsiale woordvoerder vir Sanral, is die agentskap nog besig om die strukturele integriteit van die betrokke gedeelte van die tonnel te bepaal.
Denne historien er fra October 07, 2025-utgaven av Swartland Gazette.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette
Swartland Gazette
Meyer se laaste
Deon Meyer, die skrywer van 17 romans en drie verdere publikasies, het Donderdag sy laaste boekbekendstelling vir 2025 as gas van Malmesbury Boekklub aangebied.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Celebrating 30 Years of McDonald's South Africa
Before joining McDonald's, Luther Bakkes built a career as a professional rugby player with the Cheetahs, Blue Bulls and Griquas.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Doeke uitgedeel
Dorian Jeposa, 'n arbeidsraadgewer by 'n organisasie sonder winsbejag in die Swartland - een wat hulle op arbeidsake toespits - en sy vrou, Belinda, 'n voormalige verpleegster, wat deesdae 'n berader is en by die organ-isasie betrokke is, het die afgelope Donderdag (4 Desember) pakkies vol bababenodigdhede by die plaaslike kliniek in Chatsworth gaan aflewer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Ses van HDU na 7's
Gekies vir wêreld-o.18
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Bringing Flats' heartbeat to others
At just 22 years old Zoë Oosthuizen from Malmesbury is already making her mark in the world of theatre with the debut van her powerful production, Boys Vannie Flats.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
En die skoonste polisiekantoor is ...
Die skoonste polisiekantoor in die Swartland is ...
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Vroue se droom vervolmaak
Drie vroue het tien jaar gelede 'n droom gehad om 'n mark te skep vir tuisskeppers wat kreatief is en met hul talente 'n ekstra inkomste kan genereer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Gemengde uitslae in 7's
Die jaarlikse OK-Mamre-gemeenskap-7's-toernooi is verlede Saterdag (29 November) in Mamre beslis.
3 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
13th clean audit for SM
Swartland Municipality received good news from the Auditor-General (AG) last week.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Seniors geniet hulle gate uit
Hope pret en plesier, vriendskaplike mededinging en gemeenskapsgees was aan die orde van die dag toe meer as 220 senior burgers van reg oor die streek aan vanjaar se Swartland Mayoral Golden Games/Goue Spele in Malmesbury deelgeneem het.
1 mins
December 09, 2025
Listen
Translate
Change font size
