Newspaper
Swartland Gazette
Diefstal van 35 skape nog ondersoek
Niemand is nog in verband met die diefstal van 35 skape in die Abbotsdale-ongewing in hegtenis geneem nie, het sers. Henry du Randt, 'n woordvoerder vir die Malmesbury-polisie, bevestig.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
WKDM wys jeug sy toewyding
Die Weskus-distriksmunisipaliteit het in jeugmaand wéér sy toewyding aan gemeenskapsontwikkeling en jeugbemagtiging danksy die betrokkendheid van sy rampbestuursentrum bevestig.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Red gastehuise wat in die sop is
Die TV-diens kykNET se gewilde werklikheidsreeks In die sop trek vir sy vierde seisoen 'n ander baadjie met 'n splinternuwe aanbieder aan. Die fokus verskuif van restaurante na gastehuise in en om Kaapstad, in Gauteng en langs die N1-roete.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
'Skepselkos' wen oorsee
Kookboek beïndruk tot in Portugal
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Nóg drie mans vas ná moord op 73-jarige Karl Lauks
Nóg drie mans is weens die moord op Karl Lauks (73) vroeër vandeesmaand in Tulbagh, aangekeer.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
WCBS has a new campaign
In celebration of Youth Day the Western Cape Blood Service (WCBS) unveiled its refreshed youth campaign, \"Make your Mark\", in partnership with renowned Cape Town creative Bushy Wopp. This bold new visual identity is designed to reignite interest in blood donation among young people aged 16 to 25 and secure the future of a safe, sustainable blood supply.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Malmesbury-tennisklub slaan Weskus-teenstanders kis
Die Malmesbury-tennisklub se twee spanne het tydens die tweederondekragmeting van die Weskus-Winterliga blink vertonings op Malmesbury se tennisbane gelewer en hul teenstanders weer eens laat les opsê.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Riebeek-Wes word 'n skildery
Die strate van Riebeek-Wes bars uit hul nate van kuns, kleur en jong kunstenaars. Dié vrolikheid heers danksy die \"RASA Loves Riebeek\"-inisiatief, wat sowat drie maande gelede daargestel is om vreugde en samehorigheid binne die gemeenskap deur middel van muurskilderywerk te bevorder.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Vragmotor tref brug
'n Man is Woensdagoggend (18 Junie) dood nadat sy vragmotor vermoedelik in digte mis teen 'n brugversperring op die N7 by die R45-aansluiting naby Malmesbury gebots het.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Wesbank wen ver
Spairs val vas
2 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Nuwe landgoed in Agter-Paarl kom
Die Landskroon-wynplaas in Suider-Agter-Paarl is - saam met grond op verskeie ander plase in dieselfde omgewing - aan die eiendomsontwikkelaar Fijnland Holdings verkoop.
2 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Hart klop nog sterk op 105
'n Wellington-boorling het 'n uitsonderlike mylpaal behaal toe sy onlangs haar 105de verjaardag gevier het.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Dosyn van Swartland na nasionale rugby-jeugweke
Twaalf talentvolle rugbyspelers - 11 seuns en een meisie - sowel as vier beamptes van skole in die Swartlandstreek, het onlangs groot trots aan die streek gebring met hul insluiting in verteenwoordigende Bolanden WPspanne vir die 2025nasionale Rugbyjeugweke. Hierdie prestasie plaas die streek se sportontwikkeling in die kollig.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Assistants placed at schools
The placement of more than 19 000 teaching assistants at Western Cape schools comes with the hope that it will boost the learning outcomes in the province.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Saron-groep eis antwoorde by trust
Die SaronBekommerde Inwoners-forum (SBI) beskuldig 'n plaaslike trust daarvan dat hy op onregmatige wyse van drie trustees ontslae geraak het en dat die trust weier om finansiële verslae oor gemeenskapsprojekte bekend te maak.
2 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Red gastehuise wat in die sop is
Die TV-diens kykNET se gewilde werklikheidsreeks In die sop trek vir sy vierde seisoen 'n ander baadjie met 'n splinternuwe aanbieder aan. Die fokus verskuif van restaurante na gastehuise in en om Kaapstad, in Gauteng en langs die N1-roete.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Malmesbury-tennisklub slaan Weskus-teenstanders kis
Die Malmesbury-tennisklub se twee spanne het tydens die tweederondekragmeting van die Weskus-Winterliga blink vertonings op Malmesbury se tennisbane gelewer en hul teenstanders weer eens laat les opsê.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
WCBS has a new campaign
In celebration of Youth Day the Western Cape Blood Service (WCBS) unveiled its refreshed youth campaign, \"Make your Mark\", in partnership with renowned Cape Town creative Bushy Wopp. This bold new visual identity is designed to reignite interest in blood donation among young people aged 16 to 25 and secure the future of a safe, sustainable blood supply.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Assistants placed at schools
The placement of more than 19 000 teaching assistants at Western Cape schools comes with the hope that it will boost the learning outcomes in the province.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Hart klop nog sterk op 105
'n Wellington-boorling het 'n uitsonderlike mylpaal behaal toe sy onlangs haar 105de verjaardag gevier het.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Nóg drie mans vas ná moord op 73-jarige Karl Lauks
Nóg drie mans is weens die moord op Karl Lauks (73) vroeër vandeesmaand in Tulbagh, aangekeer.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Wesbank wen ver
Spairs val vas
2 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Is jou boerewors die beste?
As jou boereworsresep goed genoeg is om jou 'n bynaam soos Grill Sergeant, Jamie Olivewors of Braaian Reynolds te laat verdien, nooi Shoprite Checkers jou om jou beste resep in te skryf vir die 33ste jaarlikse Boerewors-kampioenskap voor inskrywings op 20 Junie sluit.
1 min |
June 17, 2025
Swartland Gazette
Benoem sportlui
Uitnemende atlete, joernaliste en sportadministrateurs kan nou vir die agtiende jaarlikse Suid-Afrikaanse Sportoekennings benoem word.
1 min |
June 17, 2025
Swartland Gazette
Storie agter nuus in nuwe TV-reeks
Die jongste TV-reeks Die Nuusmakers neem kykers op 'n reis oor hoe dit voel om 'n joernalis te wees.
1 min |
June 17, 2025
Swartland Gazette
'Afrikaans is almal se taal'
\"Ek wil hê Afrikaans moet lewend bly en as ons mense verdruk en mense laat voel asof hulle nie goed genoeg is om die taal te praat nie, kan ek nou vir jou sê gaan dit die grootste krisis vir Afrikaans in die toekoms wees.
3 min |
June 17, 2025

Swartland Gazette
Swartland beloon vir vernuwing
Die Swartland-munisipaliteit is die trotse nuwe eienaar van 'n gesogte toekenning van die Wes-Kaapse regering vir hul vernuwingswerk in die openbare sektor.
1 min |
June 17, 2025

Swartland Gazette
'Prioritise rural violence' – Cameron
The contentious issue of farm attacks was taken to Parliament last week when Ian Cameron, in his capacity as the DA's spokesperson on police, called on the South African Police Service to declare farm attacks and rural violence on both farmers and workers a national policing priority.
1 min |
June 17, 2025
Swartland Gazette
Vaders en seuns kom byeen
Die Vooruitsig Primêre Skool in Darling het die afgelope Donderdag (12 Junie) 'n pa-en-seun-byeenkoms aangebied. Die geleentheid was daarop gemik om die belangrikheid van mentorskap en ouerbetrokkenheid te beklemtoon.
1 min |
June 17, 2025
Swartland Gazette
Swartlanders in gesogte bundel
Twee inwoners en skrywers van die Swartland se inskrywings het die 2025Stellenbosch-Woordfeeskortverhaalbundel gehaal.
3 min |