試す 金 - 無料
Is dit nou uit met Schröder en in met Gubula?
Gemsbok
|July 18, 2025
Die Dawid Kruiper Munisipaliteit is van plan om Schröderstraat op Upington se naam na QA Gubulastraat te verander en dit lyk asof hulle die proses so vinnig moontlik aan die gang wil sit.
-
Gerugte oor die beplande naamsverandering het lank voor 'n amptelike raadsvergadering reeds begin gons en het hewige reaksie vanaf die publiek uitgelok.
Op navraag oor die gerugte het mnr Patrick Williams, kommunikasiehoof vir DKM, die gerugte bevestig.
Hy het aan die Gemsbok gesê die DKM munisipale advieskomitee het besluit dat die aansoek vir die hernoeming van Schröderstraat na Alfred Qayiso Gubulastraat aanvaar word en dat 'n openbare deelnameproses begin word.
Die openbare deelnameproses sal vir die volgende 21 dae vanaf 11 Julie 2025 tot 1 Augustus 2025 duur.
Die openbare deelnameproses sal insluit: Wykskomiteevergaderings in die betrokke wyke, kiesafdelingvergaderings binne die betrokke wyke, 'n openbare verhoor vir die hele Dawid Kruiper Munisipale gebied, kennisgewings in die plaaslike media, kennisgewing op die DKM sosiale mediaplatforms en kennisgewings op die plaaslike gemeenskapsradio.
このストーリーは、Gemsbok の July 18, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Gemsbok からのその他のストーリー
Gemsbok
Stiefpa gevonnis tot agt jaar vir poging tot verkraging
'n 39-jarige man van Prieska is op Sondag 28 April 2024 tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis vir die poging tot verkragting van sy stiefdogter.
1 mins
February 06, 2026
Gemsbok
Kenner kom praat oor uitheemse plant indringing
Kaktus, Satansbos & Prosopis
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Landelike besighede in die Noord-Kaap behaal groot voorsprong met RI.5 miljoen befondsing
'n Kragtige vennootskap tussen Anglo American se Zimele-program en Sigma het R1.5 miljoen in 45 landelike entrepreneurs in die Noord-Kaap ingespuit, wat hulle die brandstof gee wat hulle nodig het om hul besighede te begin of te laat groei.
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Twee met beskermde plante betrap
Twee verdagtes het Maandag 26 Januarie 2026 in die Springbok-landdroshof verskyn, na hul inhegtenisneming op Sondag 25 Januarie 2026 vir beweerde oortreding van die Wet op Natuurbewaring 9 van 2009, Artikels 50 en 5.
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Namakwa-burgemeester eis volskaalse ondersoek na skoolbusongeluk
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Namakwa uitvoerende burgemeester het 'n volskaalse ondersoek na die ongeluk wat verlede Maandag op die pad tussen Soebatsfontein en Komaggas plaasgevind het, versoek.
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Help só vir JP
En dit is presies wat verskeie mense in Upington doen nadat die 16-jarige JP Jansen van Rensburg se lewe verlede jaar onherroeplik verander het na 'n grusame motorongeluk.
2 mins
January 30, 2026
Gemsbok
Laerskool Upington - die begin van 'n nuwe era
Die LUR van onderwys in die Noord-Kaap, Abraham Vosloo, het Vrydag die samesmelting van twee van Upington se oudste laerskole, die Primêre Skool Op Die Voorpos en die Voorbereidingskool Fanie Malan, in Upington behartig.
1 min
January 23, 2026
Gemsbok
Operasies lei tot 973 arrestasies
Soos die feestyd op 'n einde kom, bly verskerpte polisie-operasies regoor die Noord-Kaap in plek om voortgesette veiligheid en stabiliteit te verseker deur die uitvoering van Operasie Shanela 2 en Veiliger Feestyd-operasies.
1 mins
January 16, 2026
Gemsbok
Red Ox eienaar onderteken memorandum na beweerde aanranding
Die oorhandiging het voor die Red Ox Restaurant op Upington plaasgevind en is bygewoon deur onder andere werknemers van Oranjerus, 'n groep ontevrede inwoners van die dorp, lede van die ANC Jeugliga en die speaker en burgemeester van ZFM Distriksmunisipaliteit.
1 mins
January 16, 2026
Gemsbok
Watertenkwaens kos sukkelende munisipaliteite R2.3 miljard
Die Ouditeur-Generaal se verslag het opgemerk dat 30 waterdiensowerhede, waarvan nege in die Noord-Kaap is, geen wateronderhoudsplanne gehad het nie en geen bewyse is verskaf om die bestaan van planne by vier waterdiensowerhede te bevestig nie.
3 mins
December 19, 2025
Listen
Translate
Change font size
