Versuchen GOLD - Frei
Is dit nou uit met Schröder en in met Gubula?
Gemsbok
|July 18, 2025
Die Dawid Kruiper Munisipaliteit is van plan om Schröderstraat op Upington se naam na QA Gubulastraat te verander en dit lyk asof hulle die proses so vinnig moontlik aan die gang wil sit.
-
Gerugte oor die beplande naamsverandering het lank voor 'n amptelike raadsvergadering reeds begin gons en het hewige reaksie vanaf die publiek uitgelok.
Op navraag oor die gerugte het mnr Patrick Williams, kommunikasiehoof vir DKM, die gerugte bevestig.
Hy het aan die Gemsbok gesê die DKM munisipale advieskomitee het besluit dat die aansoek vir die hernoeming van Schröderstraat na Alfred Qayiso Gubulastraat aanvaar word en dat 'n openbare deelnameproses begin word.
Die openbare deelnameproses sal vir die volgende 21 dae vanaf 11 Julie 2025 tot 1 Augustus 2025 duur.
Die openbare deelnameproses sal insluit: Wykskomiteevergaderings in die betrokke wyke, kiesafdelingvergaderings binne die betrokke wyke, 'n openbare verhoor vir die hele Dawid Kruiper Munisipale gebied, kennisgewings in die plaaslike media, kennisgewing op die DKM sosiale mediaplatforms en kennisgewings op die plaaslike gemeenskapsradio.
Diese Geschichte stammt aus der July 18, 2025-Ausgabe von Gemsbok.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Gemsbok
Gemsbok
In die Wingerde met Mathys Roets
GEMSBOK-UPINGTON: Vier liefde, musiek en fynproewerskos hierdie Valentynsseisoen met 'n onvergeetlike aand by African Vineyard.
1 min
February 13, 2026
Gemsbok
Lauren Cloete neem deel aan New York Fashion Week
GEMSBOK-KAKAMAS: Hierdie pragtige matrikulant van Hoërskool Martin Oosthuizen, wat reeds vier jaar lank afgerig word deur Dawrette Heyns, het gekwalifiseer om van 10 tot 20 Februarie as model deel te neem aan New York Fashion Week in New York, Amerika.
1 min
February 13, 2026
Gemsbok
Diamante versteek in stuurwielbedekking
Twee mans is in Port Nolloth in hegtenis geneem vir beweerde besit van ongepoleerde diamante.
1 min
February 13, 2026
Gemsbok
Drie gaan lank sit vir moord op Upington-sakevrou
Die Noord-Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, wat as 'n rondgaande hof in Upington sitting is, het drie beskuldigdes skuldig bevind en gevonnis vir hul onderskeie rolle in die wrede moord en roof van die 71-jarige afgetrede sakevrou, Judith Redelinghuys.
2 mins
February 13, 2026
Gemsbok
Stiefpa gevonnis tot agt jaar vir poging tot verkraging
'n 39-jarige man van Prieska is op Sondag 28 April 2024 tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis vir die poging tot verkragting van sy stiefdogter.
1 mins
February 06, 2026
Gemsbok
Kenner kom praat oor uitheemse plant indringing
Kaktus, Satansbos & Prosopis
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Landelike besighede in die Noord-Kaap behaal groot voorsprong met RI.5 miljoen befondsing
'n Kragtige vennootskap tussen Anglo American se Zimele-program en Sigma het R1.5 miljoen in 45 landelike entrepreneurs in die Noord-Kaap ingespuit, wat hulle die brandstof gee wat hulle nodig het om hul besighede te begin of te laat groei.
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Twee met beskermde plante betrap
Twee verdagtes het Maandag 26 Januarie 2026 in die Springbok-landdroshof verskyn, na hul inhegtenisneming op Sondag 25 Januarie 2026 vir beweerde oortreding van die Wet op Natuurbewaring 9 van 2009, Artikels 50 en 5.
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Namakwa-burgemeester eis volskaalse ondersoek na skoolbusongeluk
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Namakwa uitvoerende burgemeester het 'n volskaalse ondersoek na die ongeluk wat verlede Maandag op die pad tussen Soebatsfontein en Komaggas plaasgevind het, versoek.
1 min
January 30, 2026
Gemsbok
Help só vir JP
En dit is presies wat verskeie mense in Upington doen nadat die 16-jarige JP Jansen van Rensburg se lewe verlede jaar onherroeplik verander het na 'n grusame motorongeluk.
2 mins
January 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
