Versuchen GOLD - Frei
Help só vir JP
Gemsbok
|January 30, 2026
En dit is presies wat verskeie mense in Upington doen nadat die 16-jarige JP Jansen van Rensburg se lewe verlede jaar onherroeplik verander het na 'n grusame motorongeluk.
-
As gevolg van die ongeluk is JP verlam. 'n Jong seun met drome, planne en 'n toekoms, wat nou elke dag 'n stryd voer, nie net fisies nie, maar ook emosioneel.
JP moet gereeld na Bloemfontein reis vir noodsaaklike mediese behandeling, rehabilitasie en opvolg-sorg. Ongelukkig het sy familie tans nie 'n geskikte voertuig om hom veilig en gemaklik te vervoer nie.
Die voortdurende reisreëlings is uiters duur en plaas geweldige finansiële en emosionele las op die gesin.
Verlede week het Upington Toyota 'n "Happy Feet Run" ten bate van JP Janse van Rensburg gehou. Baie mense in Upington het dit ondersteun, net 'n bewys van Upingtonners wat omgee.
Diese Geschichte stammt aus der January 30, 2026-Ausgabe von Gemsbok.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Gemsbok
Gemsbok
R12 miljoen se bates in Covid-tenderbedrogsaak, verbeurd verklaar
GEMSBOK-KIMBERLEY: Bates ter waarde van ongeveer R12 miljoen, insluitend eiendom en saketoerusting wat aan Macronym 37 (Edms) Bpk en sy direkteure - insluitend Christopher Sibisi - behoort, is aan die Staat verbeurd verklaar nadat die maatskappy persoonlike beskermende toerusting (PBT) aan die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid verskaf het.
1 mins
March 20, 2026
Gemsbok
Kalahari Mall vir R800 miljoen verkoop
GEMSBOK-UPINGTON: Hosken Consolidated Investments Limited (HCI) het sy belang in die Kalahari Mall op Upington vir R800 miljoen verkoop.
1 min
March 20, 2026
Gemsbok
Kenner lig boere in oor uitheemse plant indringing
Professor Iain Paterson van die Rhodes Universiteit, Grahamstad het op Upington kom praat oor uitheemse plant indringing.
1 mins
March 13, 2026
Gemsbok
Man vas oor R478 000 se dagga
Dwelmhandelaars is 'n harde knou toegedien nadat die polisie 'n 25-jarige vermeende handelaar omstreeks 08:30 op Saterdag, 7 Maart 2026, in hegtenis geneem het, nadat hulle dagga ter waarde van 'n geraamde R478 000-00 in sy voertuig in Upington ontdek het.
1 min
March 13, 2026
Gemsbok
Drie Kakamas supermarkte gesluit voor wêreldverbruikersregtedag
GEMSBOK-KAKAMAS: Inwoners van Kakamas het hierdie week 'n beslissende handhawingsoperasie gesien, toe owerhede drie supermarkte gesluit het omdat hulle sonder geldige handelslisensies bedryf is en nie aan basiese gesondheidsen veiligheidsstandaarde voldoen het nie.
1 mins
March 13, 2026
Gemsbok
Droogbaan Opedag by Vine Academy
Die Vine Academy en Model Farm het verlede week 'n suksesvolle Droogbaan Opedag aangebied waar produsente die geleentheid gehad het om verskillende droogfasiliteite en -prosesse eerstehands te besigtig en met mekaar te vergelyk.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Lewenslank vir man wat meisie se dogter oor 13 jaar verkrag
Die Prieska-streekhof het Christian Ranthaba tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis na sy skuldigbevinding aan die langdurige verkragting van sy meisie se dogter, wat begin het toe sy 3 jaar oud was en vir 13 jaar voortgeduur het.
1 mins
March 06, 2026
Gemsbok
Suksesse behaal tydens interprovinsiale aksies in JTG
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Mothibistad het op 26 Februarie 2026 van 08:00 tot 10:00 aan die interprovinsiale padblokkade-operasie deelgeneem.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Besigheidsbedrogbeskuldigde in hof
GEMSBOK-KATHU: Die Valke se Ernstige Handelsmisdaadondersoekspan het Amy Mellisa Van Heerden (30) in hegtenis geneem op 205 aanklagte van bedrog, geldwassery sowel as diefstal.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Wêreldbiddag vir Vroue 6 Maart 2026
Wêreldbiddag vir Vroue word Vrydag, 6 Maart by die NG Kerk, Upington-Oos gehou.
1 min
March 06, 2026
Listen
Translate
Change font size
