Bejaardes staan saam teen mishandeling
Gemsbok
|June 20, 2025
GEMSBOK-UPINGTON: ZFM Older Persons Forum het Vrydag, 13 Junie 2025 hul Pretstap vir Bejaardes gehou, 'n eerste vir Upington. Dit sluit aan by die "Gaan Turkoois vir Bejaardes" veldtog, vanaf 15 Mei tot 15 Junie 2025, ter ondersteuning van die Wêreld Bewusmakingsdag van mishandeling van bejaarde persone.
-
Hoekom Turkoois? Die kleur verteenwoordig kalmte, helderheid en genesing - kwaliteite wat ons by Bejaardes wil tuisbring. Die kleur simboliseer kommunikasie, beskerming, te luister na hul stem en hul belange eerste te stel.
Die Pretstap is vanaf die Dawid Kruiper Munisipaliteit tot by Dicky Jacobs Stadion gehou. Meer as 100 bejaardes van verskeie dienssentrums het deelgeneem aan die staptog, om hul stem te laat hoor.
Die uitvoerende burgemeester van Dawid Kruiper Munisipaliteit, mnr. Dawid Kazi was genooi om die bejaardes te verwelkom en die verrigtinge amptelik te open, deur 'n turkoois lint te knip, tesame met mev. Juline Newman, 'n direkteur van Suid-Afrika Ouer Persone Forum.
Mnr. Kazi het genoem dat ons bejaardes saak maak en sodoende sy ondersteuning getoon deur 'n skenking aan bejaardes. Hy het selfs saam gestap en geselsies aangeknoop met die bejaardes, dit het baie beteken vir ons senior burgers.
このストーリーは、Gemsbok の June 20, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Gemsbok からのその他のストーリー
Gemsbok
Watertenkwaens kos sukkelende munisipaliteite R2.3 miljard
Die Ouditeur-Generaal se verslag het opgemerk dat 30 waterdiensowerhede, waarvan nege in die Noord-Kaap is, geen wateronderhoudsplanne gehad het nie en geen bewyse is verskaf om die bestaan van planne by vier waterdiensowerhede te bevestig nie.
3 mins
December 19, 2025
Gemsbok
RIOO miljoen om Dept Gesondheid se mislukkings reg te stel
GEMSBOK-UPINGTON: Die LUR vir Finansies, Ekonomiese Sake en Toerisme, Venus Blennies-Magage, het gesê dat R100 miljoen aan die provinsiale Departement van Gesondheid toegeken sal word om te reageer op die aanbevelings van die Gesondheidsombud se verdoemende verslag oor die dood en
1 min
December 19, 2025
Gemsbok
Russe en NK nou “BVV’s”
Adjunk-Eerste Minister van Ekonomiese Sake, mnr. Oleg Alexandrivich Ermolaev en die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, onderteken historiese vennootskapsooreenkoms tussen die Republiek van Karelië (Russiese Federasie) en die Noord-Kaap.
1 min
September 12, 2025
Gemsbok
NK se Jongboer van die Jaar
Stephan Becker, 'n boer van die Upington-omgewing, is verlede week tydens die Agri Noord-Kaapkongres as die 2025 Noord-Kaap Jongboer van die Jaar aangewys.
1 min
August 29, 2025
Gemsbok
Venter-moord: Verdagtes weer in hof
GEMSBOK-KURUMAN: Die vier verdagtes wat die afgelope week weer in verband met die moord op Hendrik Venter (81), 'n gerespekteerde veeboer van Kuruman, aangekeer is, het Maandag (4 Augustus) in die Landdroshof in Kuruman verskyn.
2 mins
August 08,2025
Gemsbok
Plaastoe Pretloop steun voedingskema vir kinders in nood
Die inwoners van Upington en omliggende gemeenskappe word genooi om deel te neem aan 'n betekenisvolle geleentheid wat liggaam en siel voed.
1 min
July 18, 2025
Gemsbok
Voedsel- en Wynfees om die draai
GEMSBOK-UPINGTON: Die Pick 'n Pay Voedselen Wynfees wat gehou word om Op die Voorpos se 140 ste bestaanjaar te vier, is om die draai.
1 min
July 18, 2025
Gemsbok
NK Woestyn-koningin tuur oor Tankwa Karoo
GEMSBOK-UPINGTON: \"Die Koningin van die Woestyn\" is ontwerp deur Gift, 'n bekende ontwerper van Paballelo Upington. Hierdie pragtige stuk is 'n huldeblyk aan die kulturele erfenis en skoonheid van die Noord-Kaap.
2 mins
July 18, 2025
Gemsbok
AfriForum kritiseer pogings om straatnaamsverandering in Upington deur te druk
Pogings om die naamsverandering van een van Upington se hoofstrate deur te druk, is volgens AfriForum onbillik aangesien die voorgenome verandering nie aan 'n behoorlike openbare deelnameproses onderwerp is nie.
1 mins
July 18, 2025
Gemsbok
Is dit nou uit met Schröder en in met Gubula?
Die Dawid Kruiper Munisipaliteit is van plan om Schröderstraat op Upington se naam na QA Gubulastraat te verander en dit lyk asof hulle die proses so vinnig moontlik aan die gang wil sit.
2 mins
July 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

