Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

9,500以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

Newspaper

Oudtshoorn Courant

COME AND ENJOY THE BEAUTY OF THE CANGO CAVES, CANGO MOUNTAIN RESORT AND RUST AND VREDE WATERFALL

The Greater Oudtshoorn Municipality is honoured that three of our area's wonderful tourist attractions have been nominated in the Best of Oudtshoorn competition.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Chas Everitt International Agents create smiles

When it comes to real estate in Oudtshoorn and surrounds, two names truly stand out - Janka and Antoinette. With a strong local presence, decades of experience, and a passion for people, we're more than just agents - we're your neighbours, your go-to property partners, and trusted community members.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Fokus op Jeugdag in Rosevalley

Jeugdagvieringe op Maandag 16 Junie in Rosevalley was 'n groot sukses. Die junior stasiebevelvoerder, Miche Lemmentuis, het die jeug met 'n boodskap van bemoediging toegespreek.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Jou handelaars vir motoronderdele

GB'S Scrapyard en CG Auto Spares is 'n wenkombinasie as jy op soek is na motoronderdele. By ons kan jy kies tussen tweedehandse en nuwe parte - GB's Scrapyard vir gebruikte en CG Auto Spares vir nuwe parte - en ons pryse is billik.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Maak Caves aftree-oord jou tuiste

Dié gesogte aftree-oord is na regte 'n 'uittree'-oord - wie wil dan nou aftree? Dit is hier waar inwoners elke dag kan uitsien na 'n rustige dag, veilig kan voel (24 uur sekuriteit), en by kennisse of vriende kan gaan inloer.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Jasmyn Bloemiste

\"Jy het so goeie \"hands-on\" diens aan my gelewer en ek waardeer jou puik kliëntediens. Weereens baie dankie vir alles. Ek hoop jou besigheid floreer ... en dit sal, want jy kommunikeer mooi met jou kliënte en dit is 'n groot pluspunt.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Staat trek strafbaremanslagsaak terug

Die klag van strafbare manslag teen Samantha Meyer (40), die bestuurder van die voertuig wat op 8 November 2024 by die kruising van Voortrekkerweg en Randstraat in 'n botsing met die voertuig van die jong onderwyser, Peter-John Sauls, betrokke was, is Dinsdag deur die Staat in die Oudtshoorn-landdroshof teruggetrek.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Huisarres vir vrou wat steel en bedrog pleeg

'n Vrou (43) van Oudtshoorn, wat skuldig bevind is op 36 aanklagte van diefstal en 100 van bedrog, is verlede week in die Oudtshoorn-landdroshof 'n opgeskorte vonnis opgelê en vir twee jaar in huisarres geplaas.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Sanitary products for girls

Community leader Mandilakhe Matika, together with Thabo Mgobo, handed over a batch of sanitary pads to the deputy principal of Bongolethu Primary School, Luvuyo Dlukulwana. This forms part of a project Matika launched to make sure girls don't miss school due to a lack of proper sanitary pads. He is calling on local businesses to support this project.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Uniestraat 'n probleem vir inwoners

Die inwoners van Uniestraat in Oudtshoorn spreek toenemend hul frustrasie uit oor die haglike toestand van hul straat, die verwaarlosing van openbare ruimtes en die voortdurende misdaad wat hul veiligheid bedreig.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Veteraan Jason Jafta voltooi 32ste Comrades

Oudtshoorn se bekende veteraanatleet, Jason Jafta (66), het Sondag 8 Junie, ondanks 'n ernstige val sowat 18 km voor die eindstreep, sy 32ste Comrades-marathon voltooi. Hy het met 'n bronsmedalje huis toe gekom.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Jong lewe onsinnig geneem

Die onsinnige moord op Marelize 'Barbie' Jumas (28) van Blomnek het haar familie én die gemeenskap geruk. Jumas is deur haar aan-en-af-kêrel, Jonathan van Schalkwyk, verskeie kere in haar rug en kop met 'n mes gesteek.

2 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Klag ondersoek na hond glo agter bakkie gesleep word

Die polisie is tans besig met 'n ondersoek nadat 'n hond, Tiger, na bewering op 3 Junie agter 'n bakkie aangesleep is en op dié wrede wyse doodgewurg het.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Twee vas vir handel in bedreigde plantspesies

'n Man en vrou van Oudtshoorn verskyn op 28 Augustus in die hof ná hulle na bewering onwettig bedreigde vetplante in die veld gestroop en verkoop het.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Koegelenberg wen parkrun met beste tyd

Corné Koegelenberg het Saterdag met 'n nuwe persoonlike beste tyd van 22 minute 41 sekondes, die 446ste Oudtshoorn-parkrun gewen, met Roy Fraser-Mackenzie wat vir die eerste keer deelgeneem het in die tweede plek en Jakob van Rouendal Smit derde.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Garden Route Badgers Women Squad for next seasoned announced

On Tuesday 10 June SWD Cricket announced their professional women's squad for the 2025/26 season.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Begroting vir 2025/26 goedgekeur

Oudtshoorn-burgemeester Johan Allers het verlede Donderdag sy eerste begrotingsrede tydens 'n algemene raadsvergadering gelewer. Hier het hy die mediumtermyn-inkomsteen -uitgaweraamwerk (MTRF) vir 2025/26 ter tafel gelê.

2 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Bridgton seëvier

Bridgton-rugbyklub het Saterdag, ondanks die koue, nat en winderige weersomstandighede, 'n kragtige vertoning gelewer toe al drie hul spanne teen Riversdal Blues op dié klub se tuisveld gewen het. Met oortuigende oorwinnings regdeur die dag het Bridgton gewys waarom hulle as van die sterkstes in die streek beskou word.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Gimmies presteer tydens derde landloop-ligabyeenkoms

Verskeie van Langenhoven Gimnasium se landloopatlete het puik presteer tydens die derde ligabyeenkoms wat die afgelope naweek op eie bodem plaasgevind het.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Lea wen gesogte titel

'n Leerder van Laerskool Wesbank, Lea Olivier (12), het die afgelope naweek met die louere weggestap tydens die KUSA (Kennel Union of South Africa) se nasionale hondehanteerderskompetisie in Suid-Afrika.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Nog vier besighede sluit aan by besigheidskamer

Oudtshoorn-besigheidskamer het Donderdag 29 Mei hul gebruiklike netwerkaand by die Oudtshoorn-gholfklub aangebied.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Sierduifskou komende naweek in ODN

Die SWD-sierduifklub bied die komende naweek, 7 Junie, 'n sierduifstreekskou by Baron's Palace aan.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Herandien se moordenaar kry lewenslank

\"Ek het nie vir Abraham doodgemaak nie. Ek het niks aan hom gedoen nie.

2 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Garden Route Badgers assistant coaches announced

SWD Krieket, op Dinsdag, het die aanstelling van die assistent-afrigters van die Garden Route Badgers se mansen vrouespanne vir die komende 2025/26-seisoen bevestig.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Garden Route Badgers announces squad for next season

On Tuesday, SWD Cricket revealed the professional squad for the 2025/26 season.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Caves Week celebrated

The first week of June is globally recognised as Caves Week, with Caves Day celebrated annually on 6 June. This week not only celebrates the fascinating and mysterious underground world of caves, but also raises awareness about the importance of cave conservation, tourism and their scientific and cultural value.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Gemeenskapsdienswerkers maak begraafplase netjies

Die Oudtshoorn-besigheidskamer het in Mei 'n gemeenskapsprojek onder leiding van Hennie Davel, bestuurslid (portefeulje, netheid en veiligheid van die sakekern van Oudtshoorn) van stapel gestuur.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Odin's move done and dusted!

They came out in force to support a local animal welfare organisation. Residents, local businesses, volunteers and even helpers from out of town rolled up their sleeves and achieved what once seemed impossible.

1 min  |

Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Schools showcase skills at SWDMCA

The second SWD Majorette and Cheerleading Association (SWDMCA) competition of 2025 delivered an actionpacked showcase of energy, skill and spirit as top teams from across the region gathered in Oudtshoorn on 31 May to compete.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant

Luister na stories uit die verlede

Inwoners kry op Donderdag 19 Junie om 18:00 die geleentheid om terug te stap in die verlede met 'n spesiale middag by Le Roux-dorpshuis in Hoogstraat.

1 min  |

Oudtshoorn Courant

ページ 3 / 6