試す - 無料

Wild&Jag; / Game&Hunt; - Februarie 2016

filled-star
Wild&Jag; / Game&Hunt;

Magzter GOLDで無制限に

読む Wild&Jag; / Game&Hunt; 9,500以上の雑誌や新聞を1回の定期購読で購読できます  

カタログを見る

1ヶ月

$14.99

1年

$149.99

$12/month

(OR)

Wild&Jag; / Game&Hunt;のみを購読する

この号を購入: Februarie 2016

Februarie 2016 から始まる 1 号

Februarie 2016 から始まる 12 号

この号を購入する

$2.99

1年

$20.99

Please choose your subscription plan

いつでもキャンセルできます。

(義務なし) ⓘ

定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)

デジタルサブスクリプション

即時アクセス ⓘ

今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。

安全性を確認済み

支払い ⓘ

Magzter は Authorize.Net の認定販売業者です。詳細はこちら

この号では

2015-oorsig en 2016-vooruitsigte

Wildproduksie
Die R2.2 miljard-omset op wildveilings behaal in 2015 is 17% hoër as in 2014, maar verteenwoordig ’n massale 114%-verhoging sedert 2013. ’n Totaal van 114 veilings is aangebied, wat 37% meer as in 2014 is. 40 079 diere is verhandel teenoor 28 733 die vorige jaar, wat ’n pryseffek moes hê soos aangetoon deur ’n redelik algemene daling in pryse. Dit is in teenstelling met 2014 toe pryse, ten spyte van ’n verhoogde aanbod, oor die algemeen gestyg het.

Goeie genetika het weer eens getoon wat die mark gesoek het.

Die vraag is, wat gaan 2016 oplewer? Volgens dr Flippie Cloete, die samesteller van die verslag oor die lewendewild-handel in 2016, kan die wisselkoers in 2016 ’n positiewe uitwerking hê, wat deur die effek van die droogte teengewerk kan word. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom van Absa (WILD & JAG, Januarie 2016), verwag dat verdere uitbreiding in wildproduksie in 2016 verwag kan word, veral wat betref skaarswild soos buffels en swartwitpense. Hy beklemtoon ook die belangrikheid van genetika en verwag dat meer teelplase gevestig kan word, wat ook vorentoe ’n aanbod- of pryseffek kan hê.

Jag
Volgens Janovsky bly jag die ruggraat van die wildbedryf in Suid-Afrika en sal dit verder uitbrei namate wildgetalle en -bestemmings toeneem. Internasionaal is daar ’n daling in wildgetalle.

Dit wil voorkom asof die uitbreiding in die wildbedryf in die afsienbare toekoms ’n gegewe is, wat jagters en wildboere tot voordeel sal strek.

Wild&Jag; / Game&Hunt; Description:

WILD & JAG/ GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the synergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns. GAME & HUNT is a magazine that promotes a lifestyle to the kind of reader who does not remain just a reader but becomes a follower of the GAME & HUNT brand.

While WILD & JAG/ GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.

In every edition is to be found a lead article on an important aspect of the wildlife industry as well as an article on a specific animal - including small game, big game and carnivores. Also a nature article (scientific cum popular) on South Africa's plant life and/or geographical features.

最近の問題

関連タイトル

人気カテゴリー