Facebook Pixel Evergreens wys talent | George Herald - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें
मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

10,000 से अधिक पत्रिकाओं, समाचार पत्रों और प्रीमियम कहानियों तक असीमित पहुंच प्राप्त करें सिर्फ

$149.99
 
$74.99/वर्ष

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Evergreens wys talent

George Herald

|

February 12, 2026

"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

- Hugo Redelinghuys

Evergreens wys talent

Francois Steyn Cummings word om sy nek beetgekry deur 'n speler van Villagers Worcester. Dié oortreding is nie met 'n geel kaart gestraf nie. Foto's: Hugo Redelinghuys

(Hugo Redelinghuys)

Hoewel ons verloor het, het dit nooit vir ons gegaan oor die uitslag nie, maar veel eerder oor watter lesse ons moontlik uit die kragmeting kon neem wat ons vorentoe kan help om Evergreens in 'n nog gedugter eenheid te omskep.Dit was Marvin November, hoofafrigter van Evergreens, SWD se klubkampioen, se opsomming oor dié taai kragmeting. Dié wedstryd was die hoofdis op Multisure Corporation se rugbyfees waartydens 16 rugbyklubs meegeding het.

Villagers Worcester het die stryd, wat deurentyd in gietende reën gespeel is, met 22 - 14 gewen.

November sê hy en die span is glad nie in sak en as nie.

George Herald

यह कहानी George Herald के February 12, 2026 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

George Herald से और कहानियाँ

George Herald

Demensie-werksessie by Bergsig-gemeente in George op 30 Mei

'n Demensie-werksessie, wat fokus op die begrip van en versorging van mense wat met demensie leef, word op Saterdag 30 Mei by Bergsig-gemeente van 09:00 tot 13:00 aangebied.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

George club crowns its tennis champions

The George Tennis Club hosted an action-packed weekend of tennis from 15 to 17 May as players competed for top honours in the 2026 club championships.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

IEC gears up for voter registration drive in June

The first voter registration drive will take place over the weekend of 20 and 21 June, when voting stations across the country will open for residents to register for the first time, check their details, or update their residential addresses.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Vic Bay Surf Pro returns as key stop on WSL Africa tour

The popular Vic Bay Surf Pro will return to Victoria Bay from 19 to 21 June, bringing the top local and international surfers to one of the world's most iconic breaks.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Kuifkop teen die wind

N die verwoesting van die stormweer in George, het Gracehill College se senior fase ingespring om fondse vir noodleniging vir onderwysers wat ernstige skade gely het in te samel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Oakdale se rugbyspanne toon staal teen sterk teenstanders

Hoër Landbouskool Oakdale se rugbyspanne het Saterdag 16 Mei uitstekende vertonings gelewer toe hulle teen Hoërskool Outeniqua, Kairos Sekonder en Hoërskool Calitzdorp kragte gemeet het.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

R20 miljoen-windskade: Karma Farming ná die storm

Die Emery Soft Fruit sagtevrugte- plaas (Karma Farming) op die R404 naby Blanco is besig met 'n grootskaalse hersteloperasie nadat die windstorm op Maandag 11 Mei geraamde skade van tussen R15 miljoen en R20 miljoen aan hul oes en infrastruktuur veroor- saak het.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Paris United edges relegation rivals out in crucial basement clash

Paris United FC boosted its survival hopes with a narrow 1-0 victory over fellow stragglers De Rust United in a tense relegation battle at Lawaaikamp Stadium last weekend.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Emma s en sy mense het jou hulp nodig

Die Emma s Sentrum vir Volwassenes met Spesiale Behoeftes doen 'n dringende beroep op groter gemeenskapsbetrokkenheid om hul belangrike werk volhoubaar voort te sit en hul visie van optimale beskerming en sorg vir volwassenes met gestremdhede te verwesenlik.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Olympia vier 25 jaar met wedloop

Dit was met groot opwinding dat Olympia Vaardigheidskool in Pacaltsdorp op Saterdag 16 Mei om 07:00 sy eerste 10 km-wedloop aangebied het.

time to read

1 min

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size