Versuchen GOLD - Frei
Evergreens wys talent
George Herald
|February 12, 2026
"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
Francois Steyn Cummings word om sy nek beetgekry deur 'n speler van Villagers Worcester. Dié oortreding is nie met 'n geel kaart gestraf nie. Foto's: Hugo Redelinghuys
(Hugo Redelinghuys)
Hoewel ons verloor het, het dit nooit vir ons gegaan oor die uitslag nie, maar veel eerder oor watter lesse ons moontlik uit die kragmeting kon neem wat ons vorentoe kan help om Evergreens in 'n nog gedugter eenheid te omskep.Dit was Marvin November, hoofafrigter van Evergreens, SWD se klubkampioen, se opsomming oor dié taai kragmeting. Dié wedstryd was die hoofdis op Multisure Corporation se rugbyfees waartydens 16 rugbyklubs meegeding het.
Villagers Worcester het die stryd, wat deurentyd in gietende reën gespeel is, met 22 - 14 gewen.
November sê hy en die span is glad nie in sak en as nie.
Diese Geschichte stammt aus der February 12, 2026-Ausgabe von George Herald.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
