कोशिश गोल्ड - मुक्त

Kwaggas vereer eerste rugbyspan

George Herald

|

George Herald

Hoërskool Outeniqua het Dinsdagaand, 23 Septemeber sy eerste-spanspelers vir hul prestasies, op en van die rugbyveld, by Kwagga Cuisine Restaurant vereer.

- Hugo Redelinghuys

Kwaggas vereer eerste rugbyspan

Ho erskool Outeniqua het op sy jaarlikse erkenningsgeleentheid vir sy eerste rugbyspan sy toppresteerders aangewys. Hulle is, voor van links: Henru Nell (voorspeler van die jaar), Keenan Myners (speler van die jaar) en Reshaan Damans (agterspeler van die jaar). Agter: Abr Minnie (direkteur van afrigting), Heinrich du Plessis (hulpafrigter), Henry Grimes (hoofafrigter), Jandré Blom (hulpafrigter) en Piet Cloete (sporthoof). Foto's: Hugo Redelinghuys

Dit is 'n trotse tradisie om die skool se eerstespanspelers, waarvan die meeste vanjaar hul skoolloopbane voltooi, afskeid te neem.

Die geleentheid dien ook as 'n gepaste afsluiting van die rugby-seisoen.

Trotse ouers het saam met die rugby-afrigters die prysuitdeling bygewoon en die spesiale rugbytruie, wat aan hul seuns oorhandig is, saam in ontvangs geneem.

Henru Nell is aangewys as die beste voorspeler van die jaar en Reshaan Damans as die beste agterspeler. Keenan Myners is bekroon met die toekenning vir speler van die jaar.

George Herald से और कहानियाँ

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size