Newspaper
Swartland Gazette
Teachers to keep jobs
The Western Cape Education Department (WCED) has confirmed that the number of teaching posts in the province will remain unchanged for the 2026 academic year, maintaining the 35 934 positions allocated for 2025.
1 min |
September 02, 2025
Swartland Gazette
Sang, dans, kuier by US Woordfees
Die Toyota Stellenbosch Woordfees word van 11 tot 19 Oktober tydens die ikoniese Stellenbosse lente aangebied.
2 min |
September 02, 2025
Swartland Gazette
Two Oceans Marathon back on track for April 2026
The Totalsports Two Oceans Marathon (TTOM), one of the world's most iconic running events, has officially been confirmed for the weekend of 11-12 April 2026 in Cape Town. The Board of the Two Oceans Marathon NPC today announced the appointment of Stillwater Sports as the official Staging and Commercial Partner. This partnership will ensure a world-class race experience for athletes, supporters, and the broader running community.
1 min |
September 02, 2025

Swartland Gazette
Van plaasseun tot studentedekaan
Kindwees op 'n plaas in die 1980's en vroeë negentigerjare was nie maklik nie. Jerome September (51), wat intussen die stofpaaie vir die besige strate van Johannesburg verruil het, kan vandag getuig dat gebed, harde werk en eerlikheid die boustene tot sukses bly.
5 min |
September 02, 2025

Swartland Gazette
Debating a life skill
A passion for words and a fearless spirit have earned West Coast College's Thina Kewuti (20) a silver medal at the 2025 COSACSA National Eisteddfod, held in Mpumalanga (23-26 Augustus).
2 min |
September 02, 2025
Swartland Gazette
Restoring sight, restoring lives
In South Africa more than 200 000 people live in darkness due to cataracts, yet a simple, modern surgery can restore their vision and dignity.
1 min |
September 02, 2025
Swartland Gazette
Chalala-varke lei tot 'chakalaka'
Die Chalala-varkboerdery buite Darling pronk vir 'n tweede jaar in 'n ry met die streekwenner in die Prestige-landboutoekennings.
2 min |
September 02, 2025

Swartland Gazette
Saron-vrou sterf in tref-en-trap
Die familie van 'n 47-jarige vrou van Saron sukkel om tot verhaal te kom oor haar tragiese heengaan nadat sy verlede Sondag (24 Augustus) in 'n vermeende tref-en-trap-ongeluk dood is.
2 min |
September 02, 2025
Swartland Gazette
Verskeie probleme raak plaaslike sementbedryf
Probleme met die gebrek aan doeltreffende spoorlyne, infrastruktuur en die plaaslike sementbedryf word in die kollig geplaas te midde van die splinternuwe sementaanleg wat tans in Swartland gebou word.
1 min |
August 26, 2025

Swartland Gazette
Stil-stil laat harde werk talent jubel
Op die grondstrate van Wesbank, Malmesbury, het 'n jong meisie met blink oë en 'n vurige droom begin glo dat iets groter vir haar moontlik is. Maceala Samboya het te midde van armoede en beperkte geleenthede die eerste stap geneem op 'n pad wat haar na die hoogste sport-eer in die land sou lei.
2 min |
August 26, 2025

Swartland Gazette
Darling has best beer, Yzer the best gin
Darling Brew won KFM's Best Local Craft Beer award in 2025, marking their fourth win in the last five years.
1 min |
August 26, 2025

Swartland Gazette
Skape wys hul waarde
Boere pronk breëbors met hul kuddes
2 min |
August 26, 2025

Swartland Gazette
Soet korwe nou bitter verlies
'n Byeboer van Wellington het onlangs sowat R175000 se skade gely nadat 70 van sy byekorwe op 7 Augustus op 'n plaas buite Hermon, waar dit in kanolalande gestaan het, gesteel is.
1 min |
August 26, 2025
Swartland Gazette
BRU reageer op 'wedstrydknoeiery'
Die Boland Rugbyunie (BRU) het verlede Sondag (17 Augustus) op 'n perskonferensie in Wellington gesê vanjaar se Top-12-kompetisie met al sy kwalifiserende spanne gaan voort, ondanks mediaberigte van beweerde skeidsregter-omkopery waarby selfs Top-12-spanne glo betrek word.
2 min |
August 26, 2025
Swartland Gazette
Groot fees van die waterblom kom
Die jaarlikse Waterblommetjiefees, wat ongeveer 10 jaar oud is en een van die Drakenstein-vallei se hoogtepunte onder kosen wynliefhebbers is, keer op Saterdag 6 September terug en beloof om 'n paradys vir die fynproewer te wees.
2 min |
August 26, 2025
Swartland Gazette
Cinzaco open in Malmesbury
Cinzaco vier die opening van hul splinternuwe werkswinkel waar die ervare span sal voortgaan om te diens wat gediens moet word.
2 min |
August 26, 2025
Swartland Gazette
Sakevroue kan in hulself glo
Malmesbury Sakekamer se Derde Dinsdag-vrouemaandbyeenkoms, wat op 19 Augustus in die stadsaal plaasgevind het, was 'n oggend vol inspirasie en hoop soos die motiveringspreker Yonela Mneno, stigter van die NdiyazaziI am Enough-inisiatief, gaste aangemoedig het om hulself meer erkenning te gee as wat hulle dink hulle toekom.
1 min |
August 26, 2025

Swartland Gazette
Hyper-local news app goes live
NovaNews this week launches a WhatsApp news channel dedicated to bringing readers the most compelling local community stories from across South Africa, alongside essential national and international news updates.
1 min |
August 26, 2025

Swartland Gazette
Dahlia-sentrum oop vir slagoffers
Die Swartland-munisipaliteit het, as deel van sy verbintenis tot slagoffers van geslagsgebaseerde geweld en om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord (GGGV) aan te spreek, onlangs die amptelike opening van die Dahlia-sentrum gevier. Die nuwe fasiliteit is daarop gemik om slagoffers van geslagsgebaseerde geweld 'n veilige ruimte en ondersteunende omgewing te bied.
2 min |
August 12, 2025
Swartland Gazette
Veediefstal raak al meer
Veediefstal in die omgewing van Malmesbury vier hoogty.
1 min |
August 12, 2025
Swartland Gazette
Sy droom groot
Megan Abrahams (15), 'n leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury het haar debuut gemaak as Springbok-raakrugbyspeler op internasionale vlak.
2 min |
August 12, 2025
Swartland Gazette
Mamre koel, kalm teen Saron
Mamre het Saterdag (9 Augustus) koel en kalm gebly in 'n harde stryd van die Boland-Grootuitdaagbeker-kompetisie in die Swartland-liga toe hy Saron gewys het jy moet jou kanse benut as dit jou kant toe kom en die belangrike wedstryd met 25-20 gewen het.
2 min |
August 12, 2025
Swartland Gazette
Breinvliesontsteking eis student
Chris Scheffers (19), die matiestudent van Riebeek-Wes wat verlede Saterdag (2 Augustus) dood in sy kamer by die Dagbreek-koshuis gevind is, het weens breinvliesontsteking gesterf, het die Universiteit Stellenbosch in hul nuutste verklaring met betrekking tot Scheffers se dood bevestig.
4 min |
August 12, 2025
Swartland Gazette
Eduan weer veilig
Eduan Kruger (40), 'n voormalige inwoner van Malmesbury en oudleerder van Hoërskool Swartland, het hom in Julie in die konflikgeteisterde gebied op die grens van Thailand en Kambodja bevind. Geweld tussen dié twee lande het op 24 Julie weer opgevlam te midde van 'n jare lange dispuut oor die grens.
3 min |
August 12, 2025
Swartland Gazette
Sakekamer bied luistergenot
Die ledebyeenkoms van Moorreesburg se sakekamer, wat onlangs op 28 Julie by die plaaslike gholklub plaasgevind het, se gassprekers het vir interessante en insiggewende luistergenot gesorg, soos die nuutste oor plaaslike sake, kleinsake en landbousake wat gedeel is. Lede en besoekers is ook gemotiveer om te midde van uitdagings nooit tou op te gooi nie.
1 min |
August 05, 2025
Swartland Gazette
Pannekoeke het ook 'n goeie doel
Die Pannekoeke met 'n Doel-inisiatief, ten bate van die Goedgedacht-trust, wat verlede Saterdag (26 Julie) by die De Zwartland Markt-winkelsentrum se markdag plaasgevind het, was 'n groot sukses. Volgens Lavern Maarman, die digitale bemarker van die trust, was dit 'n dag vol pret en vreugde. Sy sê die inisiatief is baie goed ondersteun.
1 min |
August 05, 2025
Swartland Gazette
Staat sny DBV se stert
Inwoners en diereliefhebbers in en om die omgewing van die Swartlanden Bergrivier-streek het hulle onlangs tot sosiale media gewend en hul misnoeë teenoor die betrokke munisipaliteite uitgespreek nadat die Swartlanden Weskus-dierebeskermingsvereniging se dienste in die gebiede opgeskort is.
2 min |
August 05, 2025

Swartland Gazette
Man vas ná ontvoering
'n Saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer en ontvoering, wat sedert 18 Mei deur die plaaslike polisie ondersoek word, het 'n wending geneem nadat die verdagte wat glo by die voorvalle betrokke was, op 30 Julie in hegtenis geneem is.
1 min |
August 05, 2025
Swartland Gazette
M'bury bars uit nate
\"As mens na lugfoto's van Malmesbury kyk, lyk dit soos 'n konstruksieterrein,\" het Joggie Scholtz, die munisipale bestuurder van die Swartland-munisipaliteit verlede week in die Malmesbury-stadsaal, gesê.
3 min |
August 05, 2025
Swartland Gazette
HS Swartland-meisies wen hokkie
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury se meisies-hokkiespan het vanjaar se Kaapstadinternasionale hokkietoernooi loshande gewen.
1 min |